Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by Gert Odendaal »

Kan iemand my verwys na `n winkel waar ek PCA lug pistole kan koop vir my seun om deel te neem aan die skole skiet kompetisies.

Ek het Airfanatics en Air Arms gekontak via e-pos maar daar kom nie antwoorde terug nie, as mense nie `n e-pos terug stuur nie wonder ek oor die tipe diens wat ek gaan ontvang as ek by so `n persoon koop.

Ek sal waardeer as ek iemand se kontak besonderhede kan kry wat goeie produkte teen goeie pryse verskaf maar die belangrikste is na- verkope diens.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by Capt. Yoda »

Bly weg van Airgunfantix af!
Louis hulle by air arms gaan net top end produkte verkoop soos die AA 10m pistool.Hul na veroop diens is top


Watse pistool soek oom?
So iets vir 10m? Dit is die tiepe goed wat hul by die olimpiese spele gebruik

https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRBBG_5z29e4w07v0y9Yr7E7vNzisbKV-1s0y9E84GFcjsgtizu

Of iets wat met daai klyn Co2 gas sylinders werk
http://airgundepot.net/blog/wp-content/uploads/2013/09/IMG_0227.jpg

Die HW40 werk deur om sy nek te breek en dan "laai" hy die sylinder soos n normale breek nek pellet as jy hom weer toe maak
Die HW word gemaak deur Weihrauch wat een van die groot name in die wereld is
http://www.hyperprotec.com/images/weihrauch-hw-40.jpg
Hulle sal ook by http://m-ze.co.za/ en S&O beskikbaar wees

As oom n top end gewere soek bel vir Louis by Air Arms (Airgunwarehouse is nou hul nuwe naam)
http://airgunwarehouse.co.za/
Tel: (+27) 11 900 4477
Cell: (+27) 78 193 7513
Louis sal Oom ook met enige vrae kan help.Hulle ken regtig hulle storie en is baie betrokke by skole, FT en BR skiet,

As Oom een van die soek wat met die co2 werk of die HW wat n breek nek is kan Oom vir uncle Vince bel
http://m-ze.co.za/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by grumpy »

Die handwapen is nie so populer in die skole nie. Laat hy eerder kyk na n pcp of beter as hy wil pesisie skiet. Daar kyk jy na gewere tot so R 35 000-00.

As hy gaan by die skool skiet pm my en ek sal jou help om al die regte goed te kry vir dit. Ek rig weer by n ander skool af so ek sal jou help net waar ek kan. En nee en is nie n onnie nie!!!
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by Gert Odendaal »

Groot dankie vir die inligting, Capt en Grumpy. Ek was gelukkig om reg te kom by een van ons lede hier op die forum, sy broer het `n pistool wat hy wil verkoop, ons gesels nou pryse..ek self is `n leek op die gebied en daarom vra ek as ek nie weet nie... :)
Die geweer stokperdjie is `n gogga wat wild byt... :laugh:
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by Gert Odendaal »

Ek moes volgens die spesifikasies koop wat die skool spesifiek gebruik. Die Zoraki http://www.jgstrade.com/images/sklady/HP_01_M.jpg het toe aan alle vereistes voldoen. Is ook baie bekostigbaar en skiet baie akkuraat van 10 tot 20 meter.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Skakels na besighede wat pca pistole verkoop

Post by Ratel »

Capt
Ek het die HW 40 gekoop en is aangenaam verras met sy akkuraatheid en sy sneller. Dit lyk na goeie waarde vir geld.
Maak 'n verskil
Post Reply