Drukpunt in gelamineerde kolf
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Drukpunt in gelamineerde kolf
Hallo almal, my Remington 243 het 'n drukpunt in die kolf so 2" van die voorkant van die kolf af, die res van die loop is floating. Hy kom so van die fabriek af en ek lees dat Remingtons met hout kolwe het dit almal, die dun lope asook die varminter lope. My vraag is - moet ek die drukpunt wegskuur of los. Ek het die VLS en kry goeie groepe, maar nie konstant nie. Dit kan Ek ook wees natuurlik, ek is net bang ek skuur drukpunt weg en kom dan agter dit was heeltyd my fout. Of ek skuur hom weg en probleem is opgelos. What to do?
-
theterminator
Re: Drukpunt in gelamineerde kolf
lamchop
haal daai drukpunt uit en maak seker dat daar nerens op die loop enige drukpunte is nie
as jy die geweer regop hou en die hout so ligte klappie gee aan die onderkant van die hout en jy hoor nie dat die hout die loop raak nie
is hy nou net reg vir skiet
hy behoort nou meer konstant te skiet
c

- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Drukpunt in gelamineerde kolf
Dankie terminator ek slaak 'n sug van verlugting -
Ek het so week terug myne ook 'n 243 uit die kolf gehaal om die sneller te stel. Toe sien ek die drukpunt (blink geskaaf) en haal/skuur die ding summier uit!!
Later dieselfde dag vertel 'n pel dat alle remm so 'n drukpunt moet he.
Ek het nog nie kans gehad om hom weer te skiet nie en was maar skrikkerig oor wat ek gedoen het.
Johan

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Drukpunt in gelamineerde kolf
Johan
Se vir daai vriend wat daai raad vir jou gegee het hy praat loutere makoukak.
Volgens my is drukpunte net n tydelike oplosiing indien enige en hou net vir n kort tydjie.
Al wat n drukpunt onder n loop doen volgens my is om n ander gfout te verbloem.....
My siening
Jacques

Shoot straight and tell the truth!