Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sliprings met borsels op. Sover geen probleme en alles werk mooi. hoop dit kon n paar ander manne help
http://i1314.photobucket.com/albums/t564/pamsteell/20140227_205756_zps92e92065.jpg
As daar vrae is sal ek try antwoord ek kyk maar oor die langtermyn hoe die oefening gaan uitwerk. Sal weer fotos posit as die stoel klaar is met die sliprings op. Lekke aand manne en maninne
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
Soos belowe hier is die fotos van die stoel met die sliprings op. Soo ver geen probleme niks word warm, geen voltage drops en hulle loop tjoepstil. Dankie vir die raad. Ek sal maar later weer lat weet hoe maak hulle. As die weer hou gaan die stoel vanaand veld toe
http://i1314.photobucket.com/albums/t564/pamsteell/20140305_151848_zpsee2db5be.jpg
weereens dankie vir die manne se planne en raad
Ek hoop maar hulle werk soo ver soo goed
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
Ek soek kliphard na so stel borsels, kan iemand my dalk se waar mens hulle gebruik?, die ringe het ek,maar as ek nie borsels kry nie sal ek die 3d print roete moet volg...
wat van 'n stofsuier met uittrek kabel....daai is mos lekker slipringe? dan nie?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)