Herlaai data 308 Norma Magnum

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Herlaai data 308 Norma Magnum

Post by Ja3 »

Hello Almal

Ek wil graag hoor of iemand van julle oor herlaai data beskik (persoonlik) vir 'n 308 Norma Magnum (.30-338) in S365?
Luister graag.

Ja3
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 308 Norma Magnum

Post by Janjak »

Jadri,
ek e-pos vir jou n paar goed.
http://data.hodgdon.com/cartridge_load.asp
Hier n blad wat almal na sal wil loer.

as jy n 300WM kry sal ek beter kan help. ;D
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai data 308 Norma Magnum

Post by Wouter Roets »

Hallo Ja3
As jy vir my kan se watter punte jy in die oog het met jou geweer se gegewens sal ek jou met begin en maksimum ladings kan help.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Herlaai data 308 Norma Magnum

Post by Ja3 »

Hello Wouter

Ek sit met 'n klompie (1000+) Sierra Gameking 180gr SBT wat maar sal werk.
Dit sal baie gaaf wees van jou. Indien S365 ingewerk word sal dit gerieflik wees.
Baie dankie!

grte
Ja3
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai data 308 Norma Magnum

Post by Wouter Roets »

Ek het hierdie resultate getrek op 24 duim loop. Die maksimum druk op die 308 is 63817psi wat 100psi hoer is as die 300 Win Mag. Die maksimum TPL is 84.99mm. Vir n begin seat jou punte so 1mm van die lands af, maar maak net seker hy pas nog in jou magesyn in! Onthou jou druk verhoog hoe korter jou TPL raak. Vir elke 0.1mm wat jou TPL korter raak moet jou kryt ook so met 0.1gr daal.
Die maksimum met S365 is 70.6gr vir 63815psi, 98.2% dopfulling, 3023ft/sek.
Met S385 is 73gr vir 63748psi, 101.3% dopfulling, 3010ft/sek die maksimum.
Begin met S365 so op 64gr vir 2778ft/sek en met S385 met 67gr vir so 2730ft/sek.
Ek hoop dit help en skree as daar nog iets is
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Herlaai data 308 Norma Magnum

Post by Ja3 »

Dankie Wouter
Waardeer jou data.
groete
Jadri
Post Reply