Wildfire probleem
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Wildfire probleem
Middag manne.
Ek het n foxpro wildfire 1. Maar mens haal nie sy memory kaart uit soos die gewones nie hy werk met n printer kabel. Die roeper het mooi gewerk en toe gebeur iets met die memory kaart. Ek het toe die memory kaart vervang en met diw foxpro programmer die klanke op die nuwe kaart gesit. As ek nou my aux kabel in die roeper en remote sit. Se die remote mos sit roper aan om oordrag van klanke te begin. As ek die roeper dan aansit gebeur nika op die remote nie en hy se nogsteeds sit die roeper aan. Dis asof die remote nie agter kom die roeper word aangeskakel nie. Ek het al ander kabels probeer en nuwe batterye ingesit. Enige iemand miskien raad vir my??
Groete. Christiaan

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wildfire probleem
het jy die nuwe kaart ge format in FAT 32 FORMAAT..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Wildfire probleem
Yes ek het
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wildfire probleem
Myne netso gesukkel..kos my toe om sd kaart uit te haal en hom so te programmeer...sonder daai kabel idee..kaart weer in caller en toe wertk als mooi.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wildfire probleem
Christiaan ek het selfde probleem gehad toe gebruik.ek sd kaart wat in foxpro was stoor sy klanke op laptop en laai nuwe klanke op hom toe is probleme op n end.Groete Pieter
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Wildfire probleem
Ek het selfde probleem gehad probeer ander aux kabel wat korter is selfs korter printer kabel
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: Wildfire probleem
Ek het ook wildfire, ek het n spaar kaart probeer wat nie gewerk het nie, nadat ek die kaart se naam verander het na WF het dit gewerk.
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Wildfire probleem
Baie dankie jakes. Ek sal dit bietjie probeer. Nou el regtigwaar raadop
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Wildfire probleem
Is jou nuwe kaart nie te groot nie?
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: Wildfire probleem
Mre aan al die manne.
Hier is nog 'n vraag oor die Wildfire, hoop jul kan my help.
As ek 'n klank laat deur speel stop hy nie daar nie. Daar is so 10sec stilte dan begin dieselfde klank weer te speel. Maak hul almal so of kan mens dit afsit.
Groetnis Willie

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Wildfire probleem
WillieWillie G wrote:Mre aan al die manne.
Hier is nog 'n vraag oor die Wildfire, hoop jul kan my help.
As ek 'n klank laat deur speel stop hy nie daar nie. Daar is so 10sec stilte dan begin dieselfde klank weer te speel. Maak hul almal so of kan mens dit afsit.
Groetnis Willie
Ek glo nie dis 'n probleem nie. Myne maak ook so.
Groete
Ruan
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wildfire probleem
Kyk by jou "config" op die remote, en selekteer "play once" en nie loop track" nie
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Wildfire probleem
Johnnie ek het nou daai gogga avatar van jou van die screen probeer afvee, dit werk nie, wou jou net laat weetJohnnie De Wet wrote:Is jou nuwe kaart nie te groot nie?
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Wildfire probleem
Watter afstande kry julle met julle Wildfire 1? Myne sukkel hier na 70m. Daar dalk iets wat ek kan doen om dit te verbeter?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wildfire probleem
sit hom op 69m.....
Probeer hom hoeër kry, op 'n tripod of iets
Probeer hom hoeër kry, op 'n tripod of iets
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Wildfire probleem
LOL, Oom Cobus, hy is klaar op tripod.Cobus(Cobb) wrote:sit hom op 69m.....![]()
![]()
Probeer hom hoeër kry, op 'n tripod of iets
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Wildfire probleem
Manne baie dankie vir die hulp. Het alles probeer. Was al oppad om n nuwe roeper te gaan koop. Vanaand het die Wildfire weer lewe gekry. Die sd kaarte wat ek heeltyd probeer het was 4 gb en was te groot. Vanaand n 2gb ingesit en daar werk hy. dankie vir al die raad manne.
- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: Wildfire probleem
Ek hoop iemand kan help. Ek het 200 klanke vir 'n Wildfire op gesit, maar as ek die remote inplug sodat die roeper en remote kan sinchroniseer, dan tel die remote net die klanke tot 183 op. Al 200 wys op die memory card.
Mooi dag
Mooi dag
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wildfire probleem
watse format is daai laaste 17?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: Wildfire probleem
Cobus, almal is in MP3 formaat.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Wildfire probleem
Abrie
As jou nommers nie in volgorde is nie sal hy nie die laaste 17 optel nie. Dit kan iets eenvoudigs wees soos n spasie of punt ens..
Groette
As jou nommers nie in volgorde is nie sal hy nie die laaste 17 optel nie. Dit kan iets eenvoudigs wees soos n spasie of punt ens..
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel