Blouwildebees jag

Post Reply
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Blouwildebees jag

Post by koos 2 »

More ek is opsoek na jag plek naby Brits .Ons is spesifiek opsoek na blouwildebeeste teen n bilike prys.
Baie dankie
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Blouwildebees jag

Post by VdWalt »

Laat weet my ook as jy een kry asb.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Blouwildebees jag

Post by mariusr »

Manne julle kan vir Johnny bel 0827700395 hy is net buite Brits.Hy vra R3000 vir BWB.Weet nie of hy nou wil laat jag want dis baie ruig nou daar en hy se die manne kwes net die snotneuse? :): :confused:
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Blouwildebees jag

Post by koos 2 »

Baie dankie vir inligting. Sal hom kontak .
Goeiedag verder
Post Reply