458 Express 3"

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

458 Express 3"

Post by Rudi Fischer »

Hi DWB

Wat wil jy weet oor my 458 Express 3"

Die geweer het haar lewe begin as n standard 458 Win Mag Brno ZKK602 in 1992
Ek het haar by n PH oor gekoop toe hy kom aftree het en met haar as n standaard 458 n klomp wild gevat insluitende Kameelperd.

Ek is ook n aktiewe lid van BASA, maar kon nooit die gepubliseerde spoed uit die ou girl uit kry nie net n 500 gr punt en S321 poeier nie (2000 F/ps is wat ek behaal het)

In 2010 was my vrou raad op om vir my n kers geskenk te soek en ek het die voorstel gemaak dan sy die geweer vir my moet verander na 458 Express en so is dit toe gedoen.

Teunis onder Formalito het die werk vir my gedoen ( kamer verleng en aand die veering gewerk, wat nou seep glad is) en Danie Wingaard wat saam met my Basa skiet het my gehelp met dope en dies, dope is standaard PMP doppe voor hulle dit korter sny vir 458 Win en voordat hulle 375 af nek en "trim".

Dies het Danie vir my in gekry van die VSA af van CH4D

Skiet nou n 500gr Claw/Hornady en ook A-frames teen 2250 f/ps met n baie lekker recoil en snaaks genoeg as ek 500 gr Claw punte skiet is die geweer baie ekonomies om aan dit gang te hou.

Van toe af was ek vir n paar jaar in die top 10 By Basa en my eeste geweer wat ek gryp as ek bos toe gaan.

Ongelukkig kry en nie die fotos gelaai nie, sal so bietjie oefen en dit later post
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Express 3"

Post by DWB »

Baie dankie vir die vertel!

So maak ñ boer mos ñ plan!

Daai is goeie medisyne vir enigiets wat loop!

Hoop jy was al gelukkig genoeg om hom te gebruik waarvoor hy gebou is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 458 Express 3"

Post by Rudi Fischer »

Ongelukking nog nog "groot" vandat sy Express is nie.
Kudus, Wildebeeste is maar dit.

My 375 H&H het darem al iets grooter plat getrek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Express 3"

Post by DWB »

Mooi man. Mooi roer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 458 Express 3"

Post by Rudi Fischer »

Nog n paar pics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Express 3"

Post by DWB »

Wetter maar dis ñ mooi buffel.

Waar het jy hom gejag? Wat meet hy?

Mooi Langnek en Kudu
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 458 Express 3"

Post by Rudi Fischer »

Dankie

My ouers het in Tanzania gebly so ons het gereeld daar Groot wild gejag
Die een het ek in die Tarangirie gejag 45 "
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Express 3"

Post by DWB »

Wetter man!

Dis ñ groot voorreg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 458 Express 3"

Post by Frederik »

Deon, ek het slegte nuus vir jou jy beter die naweek van 12 April plan maak en in Bronkhorstspruit te kom kuier vir 'n sslag jy vra te veel vrae en sien te min in lewende lywe.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Express 3"

Post by DWB »

Ai ou Frederik.

12 April sit ek vir die 2de laaste keer in Kwambonambi op klas!

As die 404 klaar is gaan ek virseker kom draai!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply