Omega 800 Press

Post Reply
User avatar
Fonsie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm

Omega 800 Press

Post by Fonsie »

Naas1 wrote:Eugene

By S&O het hulle 'n press vir R430 weet nou nie hoe stewig hy is nie miskien kan Willem komentaar daaroor gee maar vir 'n begin behoort hy goed genoeg te wees, hier is die link
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... ding_press

Hoop jy kom reg
Naas

Wil net terugvoer gee gaande die Omega 800 press, ek het net na jou voorstel die press by S&O bestel.
Ek weet ... ek weet hy het in die kas gele vir 5 maande, maar in my verdediging , Eugene se press was klaar opgestel, en dit was net soveel gemakliker. Nou is ek 675.3 KM van my maat met die lekker laai goetjies af, so nou moes ek self plan maak.
Ek het so paar doppe gelaai, en ek moet se ek was aangenaam verras.
My groeperings lyk goed, ek kon wel nog nie iemand se "Concentricity tool" leen om die "runout" te bepaal nie.
Sal laat weet, maar van wat ek kan sien sal ek die press aanbeveel vir enige beginner.
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Omega 800 Press

Post by Eugene »

Bly dit werk vir jou! As jy kom kuier, bring gelaaide rondtes saam, dan kan ons die run-out meet! ;D
Aim small, miss small
Post Reply