Wat word versamel?

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
User avatar
Gunskip
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Sat Jun 23, 2012 11:26 am

Re: Wat word versamel?

Post by Gunskip »

Dit klink vir my 98% na n "poacher's rifle"

Hulle vou heeltemal oor soos n knip mes.
Landy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm

Re: Wat word versamel?

Post by Landy »

Lyk na n baie ou tipe geweer
Hoeveel gewere is genoeg?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Wat word versamel?

Post by Rudi Fischer »

Ek behoort nie aan n versamelaars vereniging nie

Ek versamel ook Brno Model 21's
Verkieslik alles voor 1948 (round tops) maar het ook van 1950's innie kluis
Het oorspronklik met n 1946 8x60s begin en kan myself nie stop nie.

En het nou onlangs begin met Mannlicher Schoenauers ook.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Wat word versamel?

Post by ANDRIES »

Ek versamel jaggewere meer gekonsentreerd op die verskillende kalibers.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Wat word versamel?

Post by Alwin »

James Wilson wrote:Joe is die  SAAACA,  verteenwoordig regoor die land?
James, as ek mag "intjip"? SAAACA is, sover ek weet, verteenwoordig in Johannesburg, Bloemfontein en Kaapstad. Maar die ander streke het ander verenigings. Die versamelaars probeer nie, soos sekere jagtersverenigings, mekaar se lede afrokkel nie...

Ek self is lid van BWAV in Naboomspruit. Ek sien Laeveld Jagters, is ook 'n sportskiet- en versamelaarsvereniging. Dan is daar Noord-Kaap versamelaars, PAAA (Pretoria) en nog vele meer. Al die versamelaars-organisasies is ge-affilieer by NAACSA. Hulle behoort jou in die regte rigting te kan wys.

Dit is beter, om by 'n vereniging naby jou aan te sluit, ten einde die jaarlikse minimum aantal aktiwiteite te kan bywoon. (Dit gaan my 'n geweer se prys kos, as ek 3 keer bv. Jhb toe moet ry, elke jaar.)

Nogal die moeite werd, om SAAACA se jaarlikse "Arms Collector's Fair" by te woon. Dit is gewoonlik by die Nasionale Oorlogsmuseum, in Saxonwold, Jhb, reg langs die dieretuin.
Post Reply