Zimbi Books in samewerking met Duikertak het komende Saterdag 29 Maart 'n vlugskiet oor die verskeie sonneblom lande om Balfour. Belangstellendes kan in verbinding tree met JP by Zimbi 012 349 1536 sel 079 752 3496 epos orders@zimbibooks.com of Johan Scott by 0741353622. Kostes beloop R180 per skut wat 'n ete insluit. Bring genoeg ammo, want dit beloof 'n heerlikke dag te wees met derduisende duiwe wat tans op die sonneblomme is. Zimbi sal ook so bietjie saambring wat te koop sal wees vir die manne wat leeghardloop.
Hoop om jul daar te sien!
Groete
Duiker Tak
Duiwe Skiet Balfour
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Duiwe Skiet Balfour
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Duiwe Skiet Balfour
Oorweeg dit dalk. Nog nooit gedoen nie. Watse ammo word gebruik vir duiwe, nr7 of 7,5?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Duiwe Skiet Balfour
7 of 7.5 werk goed.
Dis groot pret.
Dis groot pret.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Duiwe Skiet Balfour
Uhm... Nou net onthou ek het iets anders aan. :-(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm
Re: Duiwe Skiet Balfour
Tyd. Dis moeilik om tyd te maak vir jag. 
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]


