Wapensmit vir Haelgeweer
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Wapensmit vir Haelgeweer
Hi Julle
Is daar iemand wat julle kan voorstel in die JHB area wat spesialiseer in Haelgeweer wapensmit werk?
Groete
Dries
Is daar iemand wat julle kan voorstel in die JHB area wat spesialiseer in Haelgeweer wapensmit werk?
Groete
Dries
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Wat wil jy hê moet hulle doen?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Andries, Juan Brogiolo wat my geweer bou is 'n Haelgeweer Fundi. 083 655 8985
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Het gou vir Juan gebel, hy sê hy kan dit als doen, MAAAAAAR, hy vat nie meer werk die jaar in nie.
Hy vertrou ook nie eintlik iemand anders genoeg om hom te verwys nie
Hy vertrou ook nie eintlik iemand anders genoeg om hom te verwys nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Aim small, miss small
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Eugene wrote:Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Ek het mos gesê body putty is die andwoord vir jou Eugene...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Ja, dan spray jy hom sommer mer Aerolack se mat black high heat.Pappabeer wrote:Eugene wrote:Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Ek het mos gesê body putty is die andwoord vir jou Eugene...
Veiligheid eerste manne!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Steve Fourie reken oom Ginger van Zyl.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Jy weet mos nou al jy kan na Oom Steve ook luister. Blykbaar neem Greg Gardener ook nie tans werk in nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Smaak my daars n gap in die mark hier as ouens werk kan wegwys
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Waars hy?Dries101 wrote:Steve Fourie reken oom Ginger van Zyl.
Aim small, miss small
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Juan het my gese hy sit sy foon af tot en met 12uur elke dag, anders kry hy nie gewerk nie.
Klink my die goeie manne is woes besig.
Klink my die goeie manne is woes besig.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
oom Ginger is in PTA- het nie sy nommer nie maar sal hom by Steve kry- as iemand anders home het, laat seblief weet
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Oom Gemmer se no is 012 9911876.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
EK waarsku jou dat as jy by oom Ginger ingee gaan jy hom ie die jaar terug kry nie.
Ek was saterdag by my smid en daar het omtrent 14 haelgewere gele wat hy fix vir n sekuriteits maatskappy, of hy n fundi is kan ek nie se nie.
Ek was saterdag by my smid en daar het omtrent 14 haelgewere gele wat hy fix vir n sekuriteits maatskappy, of hy n fundi is kan ek nie se nie.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Bruce Wentzel Valley Arms spesialiseer in haelgewere. Hul is so 2 blokke straat op van Dave Sheer. 011 887 2201. Hy doen baie goeie werk.
Sterkte
Sterkte
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Ja los vir Juan, hy moet eers my 404 klaar bou470rigby wrote:Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Dankie meneer- wanneer ek die SKB op my naam het sal ek n draai ko maak- dis net een klein duikie wat pla. Dan kan ek sommer die ander mooi gewere loer daar by jou (-,470rigby wrote:Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
Groete
Dries
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
no problem
