Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Aangesien ons so op die Buffels vashaak:
Hou julle manne nie eintlik van die leeu jagte nie?

"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Nog 'n Leeu, jammer vir die manne wat nie mal is oor leeujag, maar ek is seker hier is 'n paar wat dit wel sal geniet:
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Teer punt daai!? Hang af watse leeu? Johan Calitz se leeu jag is die beste wat ek nog gesien het! Regte wilde leeu jag ja!ASP wrote:Aangesien ons so op die Buffels vashaak:
Hou julle manne nie eintlik van die leeu jagte nie?
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
mariusr wrote:Teer punt daai!? Hang af watse leeu? Johan Calitz se leeu jag is die beste wat ek nog gesien het! Regte wilde leeu jag ja!ASP wrote:Aangesien ons so op die Buffels vashaak:
Hou julle manne nie eintlik van die leeu jagte nie?
Teer punt ja, ek stem saam. Dink so daaraan: Elke Leeu wat in RSA gejag word is nie noodwendig 'n "aan die slaap leeu in 'n klein kampie nie", en dit haal baie druk af van die wilde Leeus. Ek sal maar versigtig wees met Leeu videos oplaai. Net so nou en dan.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Marius, onthou asb die leeu was waarskynlik gekwes toe hy op die bait was die is 'n gekweste leeu wat gedruk is, jag enige dier so aan en hy gaan terugkom vir jou.mariusr wrote: Teer punt daai!? Hang af watse leeu? Johan Calitz se leeu jag is die beste wat ek nog gesien het! Regte wilde leeu jag ja!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
ASP
Ek weet nie hoekom wettige leeujag 'n sensitiewe onderwerp behoort te wees nie? Ons is almal jagters wat die term "Volhoubare benutting" behoort te verstaan.
Daar is baie van ons wat dit nie wil of kan doen nie, maar dit maak dit geensins verkeerd vir die trofeejagter wat alles wettig gedoen het om sy leeu te jag nie. Wat moet die leeuboer met bv al die mannetjies doen wat geteel is? Of die ou wyfie wat nie meer kan teel nie? Dieselfde beginsel geld vir renoster jag. Mense raak baie emosioneel, maar dink net sovêr as hulle neuse.
Ek geniet jou videos sommer baie - moet asb nie ophou nie!
Groete
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

100% pitsenter raakgeslaan Oom Dawie!
Goed, beter, 6millimeter!
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
madako wrote:ASP

Ek voel ook so daaroor, anders sou ek dit nie afgeneem het nie. Ek probeer maar mense respekteer sover ek gaan. Ek sal aanhou videos oplaai (Leeus ook). Elke persoon het die keuse of hy dit wil kyk of nie.
Ek wil ook noem dit ek baie lanklaas op 'n Leeujag was wat ek kon sien/voel/dink is verkeerd gedoen. Met dit bedoel ek dat die manne die laaste paar jaar Leeus skiet wat al lank los loop, en baie outfitters gebruik glad nie meer verdowing om die Leeus te skuif nie. Mens kan dit nogals raaksien en ek waardeer dit as 'n jag op so 'n vlak gedoen word.
Geniet die videos oom Dawie.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Mooi oom Dawie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Stadig met die "Oom" Manne - staaaaadig!!
Ek lyk maar net so omdat ek 'n baie kwaai vrou het!!
Ek lyk maar net so omdat ek 'n baie kwaai vrou het!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Oom is so oud soos my pamadako wrote:Stadig met die "Oom" Manne - staaaaadig!!![]()
![]()
![]()
Ek lyk maar net so omdat ek 'n baie kwaai vrou het!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Nog 'n close call met 'n seekoei:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Goeie video, en sommer 'n hele klomp mooi trofee fotos aan die einde van die video.DWB wrote:Nog 'n close call met 'n seekoei:
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Seekoei jag op droe grond.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Wat is die meeste seekoeie wat jy nog gesien het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Lekker dieselstalk. Wonder wat die nut is in buffeljag as man hom van die bakkie af skiet?
http://youtu.be/jlvSLZN03EY
http://youtu.be/jlvSLZN03EY
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Ja Geno, daai is 'n lekker jag! Daai koei is vreeslik fasinerend.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Lekker man lekker, voel jy nie vreeslik trots om 'n buffel so te kon "jag" nie....
Mooi gedoen boertjie, jy maak jou nasie trots.................... WHATEVER
Mooi gedoen boertjie, jy maak jou nasie trots.................... WHATEVER
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
En soos meeste van die tyd buffel jag as dit glad verloop.
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=6Hzm9zrABkg[/youtube]
http://www.youtube.com/watch?v=6Hzm9zrABkg
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=6Hzm9zrABkg[/youtube]
http://www.youtube.com/watch?v=6Hzm9zrABkg
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Nee kyk dit was nou 'n skande iets wat jy nie op die skerm wil sien nie.DWB wrote:Lekker man lekker, voel jy nie vreeslik trots om 'n buffel so te kon "jag" nie....
Mooi gedoen boertjie, jy maak jou nasie trots.................... WHATEVER
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Ja wragtig as dit nou gaan wees hoe jy grootwild gaan jag?Frederik wrote:Nee kyk dit was nou 'n skande iets wat jy nie op die skerm wil sien nie.DWB wrote:Lekker man lekker, voel jy nie vreeslik trots om 'n buffel so te kon "jag" nie....
Mooi gedoen boertjie, jy maak jou nasie trots.................... WHATEVER
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Several well placed arrows reken hy, een in die rug een in die gat...nee manDWB wrote:Lekker man lekker, voel jy nie vreeslik trots om 'n buffel so te kon "jag" nie....
Mooi gedoen boertjie, jy maak jou nasie trots.................... WHATEVER
Ek kry die idee daai Buffel was beneuk oor hy nie sy porsie mielies gekry het soos gewoonlik nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Dis sulke "jagters" wat julle regte manne se naam lekker gat maak. En maak dat mense nie van jagter hou nie.
Nie almal is so nie. Ek sal ook nie eers my bakkies op so video sit nie...... sies man
Nie almal is so nie. Ek sal ook nie eers my bakkies op so video sit nie...... sies man
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Marc,
Daai is virseker teel buffels, kyk oe mooi is sy ore nog... Geen skere of niks