Dagse Manne,
Wil net uitvind, het iewers raak gelees van iemand wat die mounts maak vir die lightforces hier op die forum. Maak die persoon nog die mounts en indien kan hy of iemand my pm met kotakbesonderhede en pryse.
Myne is afgeruk van my stoel af, met n jagtog, so ek sit nou met vinger so tot by die derde lit en dit is ongemaklik.
Groete
Suidwes
Mount vir n light force 170
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mount vir n light force 170
Goed, beter, 6millimeter!
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: Mount vir n light force 170
Dankie Geno!
