Nzhelele Dam (Njelele Dam)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Nzhelele Dam (Njelele Dam)
More kerels.
Ken van julle dalk die dam in die Limpopo provinsie?
Ek wil graag n draai daar maak as ek Tshipise toe gaan.Is dit veilig daar?Watse vis soorte kan mens daar vang?
Groete
Ge.
http://en.wikipedia.org/wiki/Nzhelele_Dam

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Hallo Gé,
Ek het al baie mooi kurpers in die Njelele dam gevang. Daar is ook babers, makriele, moddervis en geelvis. Ek is nie seker nie maar ek dink daar is karp ook in.......ek is nie 'n papswaaier nie......
Die veiligheidsituasie daar is maar baie veranderlik. Die dam is binne die "ou tuisland" gedeelte en die beste sal dalk wees om met iemand in Louis Trichardt omgewing kontak te probeer maak en te hoor hoe lyk dit kort voor jy gaan. Dis ook maar beter om eerder in 'n groep daarheen te gaan. Ek was egter lanklaas daar en sal om die rede voorstel dat jy bietjie "varser" inligting oor die veiligheidsituasie bekom.
Groete
Johan

Dankie Oom Johan.Ek sal beslis so maak.Mooibly.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Dis verstandig om vooraf oor sekuriteit / veiligheid uit te vind. Tref dan maar steeds ekstra maatreels om aan die veiliger kant te bly.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Gé,
Jammer ek het net vergeet om te noem. 'n Ander probleem by meeste van die damme wat so in daai tipe gebiede lê is dat daar geweldig onwettig genet word en daar is noodwendig geen wetstoepassing nie. Die visgetalle en veral die balans tussen groot en klein vis word dus heeltyd versteur.
Johan
Jammer ek het net vergeet om te noem. 'n Ander probleem by meeste van die damme wat so in daai tipe gebiede lê is dat daar geweldig onwettig genet word en daar is noodwendig geen wetstoepassing nie. Die visgetalle en veral die balans tussen groot en klein vis word dus heeltyd versteur.
Johan
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Ja dankie Oom J.n Ander ou my net die selde vroer vertel.Prohunt wrote:Gé,
Jammer ek het net vergeet om te noem. 'n Ander probleem by meeste van die damme wat so in daai tipe gebiede lê is dat daar geweldig onwettig genet word en daar is noodwendig geen wetstoepassing nie. Die visgetalle en veral die balans tussen groot en klein vis word dus heeltyd versteur.
Johan
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Ja, dis waar, Selfde gebeur by Renosterkop dam. En bly liefs maar weg van daai nette. Hulle het 24/7 ouens wat die goed oppas, en as jy dit naby waag, sal hulle sommer op jou begin skiet. Pel van my het so 'n ondervinding by Renosterkop gehad, en as dit nie was dat hy sy eie pistool die dag by hom gehad het nie, was hy bokveld toe.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Middag Ge'
Ek het al heelwat daar gevang - Ongelukkig laaste keer meer as 2 jaar terug so dinge kon verander het. As jy inkom van die wal se kant sal jy sien die dam maak so skier eiland. Ry regs om dam en dan is daar pad wat links gaan tot op die skier eliand - Ons vang / kamp gewoonlik daar. Voel gewoonlik veilig want jy is alleen op die eiland met net een toegangs roete. Vang hoofsaaklik baber, moddervis, geelvis en kurper maar het al paar paling en tiervis ook gekry.
Het ook al lekker by Cross Dam gevang - Hoor by lokale manne in Tshipise is maar altyd beste.
Ander lekker ding om te doen in omgewing is die Waterval in Nwanedi. Lekker vir piekniek / swem. Daar is afspring plek van so 2m to 30m by die boonste poele en lekker lang natuurlike "SuperTube" bo die valle. Was lanklaas daar so weet nie van veiligheid / watervlak / bome in poele nie - noem maar net en se nie jy kan veilig afspring nie... :-)

Dankie almal,dit help baie.Boogman hoe groot was daai tiere gewees?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Nee Tiere was so 750g, "Groot" Kurper daar ook onder 1kg - Het darem 'n 19kg baber gekry
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Dankie,tier vang bly nog die beste visvang vir my.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
+100 veral op vliegstok.G-force wrote:Dankie,tier vang bly nog die beste visvang vir my.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
G-Force,
Ek bly nie te ver van daar nie en die lokale Vendas is gewoonlik baie rustig en vriendelik. Ek glo nie jy sal enige probleme optel nie. Dit is gewoonlik n veilige rustige area. Wees maar in elk geval op jou hoede.
Ek bly nie te ver van daar nie en die lokale Vendas is gewoonlik baie rustig en vriendelik. Ek glo nie jy sal enige probleme optel nie. Dit is gewoonlik n veilige rustige area. Wees maar in elk geval op jou hoede.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nzhelele Dam (Njelele Dam)
Dankie Kallie,ek is maar altyd bewus en hoeplik reg vir hulle.Sal laat weet as ek gaan en as ek iets gehak kry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?