Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Ek oorweeg om 'n knaldemper op my 30-06 te sit. Baie mense raai my af want as jy blykbaar die ding afhaal om geweer skoon te maak, moet jy die geweer eers weer instel. Arms s'n doen dit blykbaar nie. Dan raai ouens my af van enige aluminium knaldempers. Die ouens in Barkley Oos se wêreld het blykbaar 'n kort een wat werk en wat baie ouens op hul gewere het. Ek het die geweer se ladings nou net mooi uitgewerk en getoets. Is dit nodige om laer ladings te gebruik en moet jy alle ladings weer oor uitwerk nadat jy die knaldemper opgesit het? Help my asb met die regte keuse.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Smaak my die ouens wat jou van raad bedien is werlik "kenners"? 
-
johnf
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
I am typing in English as I am in a bit of rush, I put a suppressor on my .30-06 Howa, best decision, rifle is now much quiter and the recoil is greatly reduced, which all means I am shooting better. Game also seem to be more relaxed after hearing the shot. The only negative is that it makes the gun a bit longer and heavier. Mine is aluminium and gets hot after five or so quick shots so I have to let it cool down a bit. The new metal ones are much better, people say. A great deal has been written on this forum about the best ones available. I'd say get one.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
270 iemand is besig om jou 'n rat voor die oë te draai. Al wat verander in meeste vah die gevalle is die POI en niks anders hoef aangepas te word nie.
Jy kan en moet die kd gereeld afhaal na skiet en die skroefdraad skoonmaak, As jy hom weer terug si skiet jy net waar jy geskiet het voor die afhaal.
Koop een en kry klaar, dis die beste geld wat jy in 'n lang gaan spandeer,
Jy kan en moet die kd gereeld afhaal na skiet en die skroefdraad skoonmaak, As jy hom weer terug si skiet jy net waar jy geskiet het voor die afhaal.
Koop een en kry klaar, dis die beste geld wat jy in 'n lang gaan spandeer,
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Pvdw wrote:270. .............................
Koop een en kry klaar, dis die beste geld wat jy in 'n lang gaan spandeer,
En dis die beste raad wat jy gaan kry!
Lees maar hier op die forum, baie inligting en as ek moet saam vat..... Kleiner amper beter as groot, meer baffels is beter, aluminium nie noodwendig ligter of beter as staal, reflex skuif POI lyk my minder, draad sny op geweer die mees kritiese element, alignment is NB.
Ek hoor nou die dag dat die alignment alles is m.b.t POI omdat die afstand aan die kant van die koeel wanneer hy deur die gat gaan kan maak dat meer gas aan een kant verby gaan en hom so vam baan afdruk. Klink logies of hoe.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
immelmanw
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Op Jaracal is daar net een soort silencer, Henk se Silent Buddy! PERIOD.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Beste waarde vir geld sonder fiemies en fieterjasies.immelmanw wrote:Op Jaracal is daar net een soort silencer, Henk se Silent Buddy! PERIOD.
Selfs Oom PW sit sy stempel op die een.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Reloader, hier het jy nou goeie raad gekry.Gawie(7mm) wrote:Beste waarde vir geld sonder fiemies en fieterjasies.immelmanw wrote:Op Jaracal is daar net een soort silencer, Henk se Silent Buddy! PERIOD.
Selfs Oom PW sit sy stempel op die een.
Kontak vir Henk ("Silent hunt") hier op Jaracal.
Hy sal die regte KD vir 30-06 aanmekaar sit.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Stempel se ink is op....
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
hallo
TERMINATOR- GROOT PUNT!!!!!!!!!!!!!!!
MOSSIE
TERMINATOR- GROOT PUNT!!!!!!!!!!!!!!!
MOSSIE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Willem, jou antwoord is altyd so half en half, sonder n definitiewe maak wat uitstaan. Vertsaanbaar oor jy groot verskeidenheid verkoop, en natuurlik Safari n pad met Aimzonic stap. As daar wel een van almal in die kluis le vir jou 6XC, watter een sal die een wees wat jy optel vir silhouete skiet, en watter een vat jy baan toe?immelmanw wrote:Op Jaracal is daar net een soort silencer, Henk se Silent Buddy! PERIOD.
Al is dit dan weer net n amper antwoord.
Veiligheid eerste manne!
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Soek Advies oor Betroubare Knaldemper
Bitter min van julle beveel Numenor aan. Ek is baie gelukkig met myne. Kan hulle verseker aanbeveel.

