Probleem met 300 wm vektor

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Probleem met 300 wm vektor

Post by kalahari pilot »

Goeie dag
Ek hoop ek is op die regte site
Ek meet my "jump" 9mm wat n biekie lank is nou is my vraag wat is fout dis n Vektor met n k98 slot en RSA loop ?
Dankie
Flippie
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by henning »

kalahari pilot wrote:Goeie dag
Ek hoop ek is op die regte site
Ek meet my "jump" 9mm wat n biekie lank is nou is my vraag wat is fout dis n Vektor met n k98 slot en RSA loop ?
Dankie
Flippie
Flippie, ek weet nie of dit normaal is vir jou wapen nie maar daar is wapens wat baie akkuraat kan skiet met so n groot jump.

In jou geval hang dit af met watter grein koeels jy skiet. Swaar monolitiese punte gaan baie langer wees en beter pas in jou kamer.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by Arnold »

Flippie, wat bedoel jy met jy meet jou jump op 9mm?
Is dit nou met 'n rondte gelaai sodat hy net net in die magesyn pas of wat is jou verwysing?
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by kalahari pilot »

Dit is wanneer die patroon in kamer is (gelaai)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by tripodmvr »

Ek dink wat Arnold probeer vasstel is of dit fabrieksammunisie is of 'n herlaaide patroon. Jy kan jou TPL langer maak om nader aan die lande te kom. 'n Langer koeël sal dit makliker maak. Jou magasyn kan die' lengte egter beperk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by kalahari pilot »

Een van my vriende se 300 n ander fabrikaat is maar 2mm is hierdie buitengewoon kan dit iets maak ek skiet al jare met hom so
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by henning »

KP, die manne kan jou slegs help as jy die bostaande vrae van hulle beantwoord.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by Arnold »

Wat is jou rondte se TPL wat die 9mm jump gee?

Dit is 100% ok om so met hom te skiet en as jy nie probleme het nie kan jy met 'n geruste hart aanhou skiet.
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by kalahari pilot »

84 mm
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by Arnold »

Herlaai jy self, want dan kan jy dit langer maak as jy sou wou.

Ek laai bv. 'n 208gr A-Max teen 92mm om teen die lands te wees, menend as ek teen 84mm gelaai het sou ek 8mm Jump gehad het. 300WM kamers is tipies so lank gesny en mens hoor gereeld dat mense nie teen die lands kan laai nie want dan pas 'n rondte nie in die magesyn nie.
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by kalahari pilot »

Baie Dankie ja ek het genoeg ruimte in my magasein ek herlaai met s365 180grn sierra boattails ek gaan langer probeer en kyk of ek n beter groepering kry Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleem met 300 wm vektor

Post by tripodmvr »

Het nou op Quick Load gekyk. 'n Praktiese TPL is 87mm sodat jy darem 6mm van die koeëlskag in die nek het. Dit moet sorg dat dit konsentries bly tydens die laaiproses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply