Jaar = modelle

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Peruvs72

Jaar = modelle

Post by Peruvs72 »

Hallo
ek het in 1988 'n K98 7x57 Musgrave gekoop en hom 10 jaar later verkoop (ja ek weet , dom fout). Ek het nou 'n kans om n mod 83 in 270 te koop. Ek wil graag weet watter jare is die model gemaak en ook wanneer die ander soos die mod 80 en 90 begin produseer was. Het die produksie ooit oorvleuel of is se die mod 80 opgehou toe hulle die 83 begin het ensovoorts.
Dankie byvoorbaat
Post Reply