Nuwe Hilux
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Nuwe Hilux
Kom die nuwe Hilux eers 2016 uit? Teen daardie tyd sal my huidige bakkie as antiek deurgaan.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Nuwe Hilux
Chevy ek het ook daai gesien, maar as jy die bonnet se lyn kyk en die spieels en die lyne van die "grill", raai ek daai is die huidige ford.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Hilux
Het jy die berig gelees?
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Nuwe Hilux
Ek het laas week daai berig raak gegoogle, hul het wel iets gesê dat daar fords in die groep was. Ek het nie nou die berig weer gelees nie. Daai bonnet lyk nogsteeds vir my skoon ford.Groete
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Nuwe Hilux
Phillip ek was in die week by Toyota om te hoor. Praat ook van 2016 eers.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 870
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Nuwe Hilux
Manne hy gaan mooi lyk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nuwe Hilux
Is dit die nuwe Hilux of Amarok? 