9.3x64 vs 375 Ruger
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
9.3x64 vs 375 Ruger
Gestel man het n std lengte mauser aksie, sal dit moontlik wees om beide bogenoemde te bou op die aksie en wat sal die voor en nadele wees van die betrokke kalibers? Hoe lyk die drukvlakke en sal n santa barbara aksie dit kan hanteer of is mens beter af om iets soos n 338-06 te bou vir bosjag?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Vir Bos jag is daar weinig wat so mooi soos 'n 9.3x62 werk (My beskeie opinie)
Beide die 375 Ruger en 9.3x64 is spoedvrate.... Hoekom soek jy spoed vir die bos?
Beide die 375 Ruger en 9.3x64 is spoedvrate.... Hoekom soek jy spoed vir die bos?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Dis nie die spoed maar die kort lengte van bogenoemde rondtes wat my laat wonder kan mens n buffelkaliber met n std mauser (santa barbara in die geval) aksie bou.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Ek noem die 338-06 as alternatief indien die aksie nie opgewasse sal wees vir buffelkos. Die santa barbara is n bestaande 3006.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
66 gr S365 gee 2200 fps met 300 gr SGK in die 375Ruger. Dis n super bos lading en wat lekker is, jy kan met gemak opgaan 2600 fps sou jy bietjie verder wou skiet.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Kom ek stel dit vir jou so, my 404 word tans op 'n standaard lengte aksie gebou.
Jy kan die 9.3x64 en 375 Ruger en selfs 'n 375H&H op 'n standaard lengte aksie bou.
Hulle maak die boks daai bietjie langer.
Jy kan die 9.3x64 en 375 Ruger en selfs 'n 375H&H op 'n standaard lengte aksie bou.
Hulle maak die boks daai bietjie langer.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Deon , noem net dat jy die oopmaak van die aksie reg moet doen, of dit moet laat doen by `n wapensmit wat bekend is met die prosedures. As die proses verkeerd hanteer word gaan daar moonlik `n verswakking van die aksie ontstaan. Selfs die voer van die rondtes kan problematies wees. Maar daar is regtig verskeie groot kalibers wat wel op `n standaard aksie gebou is...die VZ24 aksies is goeie aksies wat hulle daartoe leen om dit vir die doel te gebruik....ek dink nie jy behoort probleme te he om dit te doen nie.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Eerstens ek is versot op die 9.3x62 en sal eendag een in Fullstock besit. Ek dink die .375 ruger het net meer opsies wat jy van hom wil maak. Jy kan 200gr koeels teen 3000fps skiet en die Gemsbokke pakgee in die kalahari of 300gr BArnes of Impala koeels teen 2400fps laai en in die bos Buffels pak gee. Vir die man wat meer as een roer het en spesifieke roer vir spesifieke doeleindes aanskaf eerder as om een geweer met baie ladings te besit sou ek se vat die 9.3 en dan het jy 'n 7mm of .300 vir die Gemsbokke en 'n .416/.404 vir die buffels. Ek Erken tans ek is mal oor my .375 Ruger, maar sou 'n .416 meer geniet het. Ek het my moderne teleskoop afgehaal en 'n 4x40 PEcar op gesit en as ek met hom jag is dit net Sub 100m skote. In my geval sou 'n 9.3 of .416 net so goed gewerk het.DWB wrote:Vir Bos jag is daar weinig wat so mooi soos 'n 9.3x62 werk (My beskeie opinie)
Beide die 375 Ruger en 9.3x64 is spoedvrate.... Hoekom soek jy spoed vir die bos?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Tau,
Ek weet jou kop is reg aangeskroef, moenie worry
Die 375 Ruger met die 20" loop is net 'n bietjie beefed up 9.3
Ek weet jou kop is reg aangeskroef, moenie worry
Die 375 Ruger met die 20" loop is net 'n bietjie beefed up 9.3
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 9.3x64 vs 375 Ruger
Dis baie waar, die 9.3 gaan in die bos als doen wat die ander gunne kan doen ...en hy't homself oor en oor bewys. Soos Erik Engelbrecht in een van sy artikels geskryf het, die 9,3 is die enigste kaliber wat hy van weet wat n blouwildebees bo van sy voete af skiet!tau wrote: In my geval sou 'n 9.3 of .416 net so goed gewerk het.