New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
-
immelmanw
New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Hi Julle
Ek is stomgeslaan. Ons het so week of wat gelede die nuwe X-Treme Tumblers ingekry, dit werk met stainless steel pennetjies, n Amerikaanse dishwasher detergent en sunlight liquid. Ek het eers gedink dit is n "gimmick" tot n klient vir my fotos gemail het. Ek dog toe: "Wag n bietjie, kom ons try die ding"
Ek vat toe eers so 120 XC doppies wat 3 keer geskiet was. 3 ure later haal ons die doppies uit, en tot nou toe kan ek nie uitgepraat raak nie! Dit lyk baie beter as nuwe doppies! Om amper dieselfde resultate te kry moet jy die groot Lyman Tubo Sonic cleaner gebruik (ten minste 4 keer die dope insit) dan moet jy dit tumble vir 4 tot 6 ure. Dan lyk die doppies nie die helfte so goed soos die X-Treme Tumbler nie!
Ons het nog so paar, dit is duur, R3700 plus dan die staalpennetjies, als en als so R4500 maar ek kan julle belowe dit is elke sent die moiete werd!
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Hoe lyk die tumbler self?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Jo Willem dis lyk soos iets uit 'n movie!! Soos jy self noem is dit bietjie duur maar ek glo dat hy die geld werd sal wees. Ek sal die item maar so met 1 oog dophou en hoop die prys lyk dalk beter ior so paar jaar as hy meer gewild raak
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Willem ek dag ons verkoop nou decapping pins in "bulk packs" toe se die slim herlaai manne vir my dis tumbling media hahaha
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
immelmanw
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Stefaans, ek moet bieg......toe ek die staal goed sien toe wonder ek.....wie het nou die K@@@@ bestel! Ek kan nie onthou wanneer laas ek so opgewonde was oor n produk nie, die ding is AWESOME!Stefan764 wrote:Willem ek dag ons verkoop nou decapping pins in "bulk packs" toe se die slim herlaai manne vir my dis tumbling media hahaha
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Ek fireform gou n paar 243AI doppies (Sako)
Sal hulle deurgooi as hulle ge-AI is, man moet mos skoon dope in so spuls geweer skiet
Sal hulle deurgooi as hulle ge-AI is, man moet mos skoon dope in so spuls geweer skiet
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Soos ek deesdae aangaan, soek ek asb n prys op daai "bulkpack decapping pins".Stefan764 wrote:Willem ek dag ons verkoop nou decapping pins in "bulk packs" toe se die slim herlaai manne vir my dis tumbling media hahaha
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Ek het so ruk terug ook hiervan gelees, en toe by n vriend allm skaafsels gekry van sy allm venster fabriek. Dit het egter nie baie goed gewerk nie.
Veiligheid eerste manne!
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Watse staal is die media? Alluminium oksied?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Vleklose staal
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Willem ek pos more vir jou so paar honderd doppe as n toets lopie, dankie vir jou moeite, soos altyd kan n man op jou staat maak
Baie Dankie by voorbaat !
Baie Dankie by voorbaat !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Wat maak die Tumbler so spesiaal? Sal dit nie in 'n gewone tumbler ook werk nie?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
immelmanw
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Maak so, po box 1338, stellenbosch, 7599Marc wrote:Willem ek pos more vir jou so paar honderd doppe as n toets lopie, dankie vir jou moeite, soos altyd kan n man op jou staat maak![]()
Baie Dankie by voorbaat !
-
immelmanw
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Dit werk in water en met n detergent.Fanta300 wrote:Wat maak die Tumbler so spesiaal? Sal dit nie in 'n gewone tumbler ook werk nie?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
immelmanw wrote:Dit werk in water en met n detergent.Fanta300 wrote:Wat maak die Tumbler so spesiaal? Sal dit nie in 'n gewone tumbler ook werk nie?
Raak te swaar vir gewone vibrerende tumbler.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
So iets?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Hy werk so met die stainless media
Die rooi een in die 2de video is net n ander maak maar ek glo hul werk dieselfde met die stainless media
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
kloppies
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Apr 07, 2014 12:16 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Wat sal die pennetjies en die detergent kos alleen?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Ek is seker hier is slim boere op hierdie forum wat vir ons daai was masjientjie kan bou.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Detergent is R100 en die penne is R720 vir n sak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Hoeveel kg is die sak
- Beaghle
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Het al vir meer as 15 jaar so rooi wasmasjientjie. Die model B se totale kapasiteit is 6.5 kg. Gebruik 1.7 kg media. Verskeie modelle beskikbaar. Willem is reg. Hulle werk AWESOME. Ek gebruik gemaalde appelkoos pitte ,vanaf De White industries, in hom sonder enige vloeistof. Was laas wat ek gekoop het iets soos R40 rand vir 20kg sak. Moet se dit was 4 jaar terug.Gaan gou more bel om te hoor of hulle nog bestaan en wat prys nou is. Sak hou vir baie lank. Gooi media weg wanneer vuil. Laas week weer doppe vir vriend gedoen wat 2 jaar gele het.Was morsig. 8 ure geloop en lyk soos nuwe doppe. My vriende gebruik dit ook in hulle vibrator tumblers.
Sou graag die stainless steel medie wou toets om dit te vergelyk met pitte. Is net wragtig baie duur om te toets en dalk te vind dat dit nie vinniger of skoner maak as die pitte is nie. Moet ook nog weer doppe droog kry.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Stel belang om meer oor jou pitte en masjien te hoor
Beretta
Beretta
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: New X-Treme Tumbler - Stomgeslaan
Beaghle, sit bietjies foto op van jou skoon doppe. Is die doppe se primer pockets ook so skon, asook die binnekant van die dope?