Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Dit is nie jag nie. Grens eerder aan moord.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
ja ou bertus se tyd was verby hy het seker sy melk ook van die cruiser af gedrink . hulle kon die ou n brahmaan laat skiet het sou hom baie minder gekos hetGeno wrote:Lekker dieselstalk. Wonder wat die nut is in buffeljag as man hom van die bakkie af skiet?
http://youtu.be/jlvSLZN03EY
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
verbeel ek my of was die klient se 2 skote deur die voorbeen en die derde skoot het die ph hom geanker.ASP wrote:Aangesien ons so op die Buffels vashaak:
Hou julle manne nie eintlik van die leeu jagte nie?
en die leeu met die boog hoekom word hy nie met n boog gebackup nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Nog ene. Gewonde buffel:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Daai Buff moes darem vrek seer gehad het !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Ja dis vreeslik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Luiperd jag met honde
Ek was lank stil, maar die jagseisoen het nou afgeskop so daar sal 'n paar videos volg. My eerste jag was in Zimbabwe saam met Comre Safaris. Ons het Luiperd gesoek, met hulp van honde. Ek weet baie van julle hou nie van leeujag nie, en ek is nie seker hoe jul voel oor Luiperd met honde nie, maar hier is die link in elk geval, besluit maar self of jy wil kyk of nie. Persoonlik dink ek die jag is baie goed hanteer.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Spyt is ek nou ek sien die video nou eers!
Uitstekend!
Hehehehe, die Honde Handteerder blaf harder as sy honde

Uitstekend!
Hehehehe, die Honde Handteerder blaf harder as sy honde
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Netjiese video van die luiperd.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Mooi video.
Man kan sien daai kat is nie eerste hou rrraaak geskiet met die dat hy op sy voete geland het.

Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Het daai video nou baie geniet
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Close Call!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Daai manne het mooi geskiet !
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Geno help. Ek hoor nie n tweede skoot nie. Die kat val, en dan wys hulle die honde bo-op en om die kat. Reken jy hulle het die tweede skoot uitgesny?Geno wrote:Mooi video.
Man kan sien daai kat is nie eerste hou rrraaak geskiet met die dat hy op sy voete geland het.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Pierre. Hy is raak geskiet met eerste skoot. Maar nie n dodelike skoot nie. Dis hoekom hy die honde gebyt het.
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Bakgat, dan het ek jou skrywe net mis verstaan.Geno wrote:Pierre. Hy is raak geskiet met eerste skoot. Maar nie n dodelike skoot nie. Dis hoekom hy die honde gebyt het.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Bos is ruig seker sy rug gevang as jy sien hoe hy val agterbene eerste.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Dankie vir die deel manne, nou lekker gejag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Ek het nou al baie oor die buffel jag ding gedink.
Dit voel baie keer asof dit 'n 'n groot antiklimaks is as hierdie massiewe dier na een mooi hart/long skoot 50m hardloop en dan omdop?
Maar nou kry jy videos soos hierdie, die aanvanklike "jagter" skiet hom nie mooi nie, maar na hy vir die PH kom op amper point blank afstand, maak 'n skoot deur die neusholte met 'n 500NE niks aan hom nie...
Dis hierdie klas van goed wat jy moet onthou as jy bevoorreg genoeg is om op sy spore te loop.

Dis mos nou hoe n week moet begin, vol inspirasie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Dink julle die bul was dalk reeds gekwes ? Dis baie moeilik om die video mooi te kan sien agv die simpel "watermerk advertensie" wat die heeltyd wys ! Op 52 sekondes staan die buffel met sy kop omlaag, dit wil voorkom of hy seer het, maar as hy daar omdraai, lyk hy weer perdfris.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !