Watse .308 punte ?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Watse .308 punte ?

Post by Sangoma (IAN) »

Wat se gewig punte sal die beste groepe gee?

30" swaar loop met n RSA enkelskoot aksie
1:13 Twist
Gan geskiet word oor 100m, 200m en 300m
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by tripodmvr »

Iets in die 150-155gr gewig behoort goed te doen in daardie groefdraai. Moontlik kan 165gr ook werk as jy genoeg spoed kan kry uit die 30 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Watse .308 punte ?

Post by Sangoma (IAN) »

Mar eks onder die indruk n longer loop gee meer spoed?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by cassie_calvinia »

Sangoma wrote:Mar eks onder die indruk n longer loop gee meer spoed?
ja, maar wat hy bedoel is, letterlik genoeg spoed.
die 150-155 sal perfek werk, maar die 168, miskien, miskien nie. 1:12 sal 168 mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Capt. Yoda »

Miskien bq van n highjack maar hoekom so lang loop met n 1/13 twist vir ligte koels(verstaan die meer spoed)?Om daai geweer/loop optimaal te gebruik moes hy mos swaar hoe bc koels vinnig kon skiet of is daar n reel in fclass dat jy max 155gr koel kan skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by PWV »

Toe ek klein was het ek geleer 'n 1:13 "twist" gebruik ligter koeëls ( 120 - 140 gr.) en 'n 1:10 "twist" swaarder koeëls (150 en 168 en meer gr.)
Geld dit nie meer nie?
Wel, ek pas die reël toe en dit werk!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Witpietskiet »

Sangoma wrote:Wat se gewig punte sal die beste groepe gee?

30" swaar loop met n RSA enkelskoot aksie
1:13 Twist
Gan geskiet word oor 100m, 200m en 300m
Sangoma,

Ek skiet n Savage F/TR 308 met n 30" loop en 1:12 twist.
Ek skiet tans 155gr Nosler CC's want dis al wat ek kry, ek skiet 300 tot 900 meter met die punte en dit werk.
Dink jy kan met n geruste hart die 155gr punte probeer.

Mooi loop
Last edited by Witpietskiet on Wed May 07, 2014 4:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by cassie_calvinia »

oom Pieter
die Musgrave 308 is 1:12. dis reg vir 150-155
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Arnold »

155gr teen iewers naby 2950fps
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Watse .308 punte ?

Post by Sangoma (IAN) »

Arnold wrote:155gr teen iewers naby 2950fps
Dis wat ek ook gedink het Arnold.
Is ek reg om te se die langer loop sal bietjie meer spoed gee as n korter loop met dieselfde ladings? Hoeveel meer spoed?

Sover ek weet het die f klas reel van 155gr punte weg geval?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Arnold »

Bisley het die 156gr gewigs beperking. F-ope en FTR het net n kaliber beperking en nie n gewigs beperking nie.

Mens kry so 20 tot 25 fps by per duim.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Hein M. »

Ja, beslis in die 150-155gr gewigklas.

Verskillende lope hou ook van verskillende koeëls.. Jy moet maar self toets watter fabrikaat die beste groepeer.

Die goeie nuus vir jou is, as jou geweer reg is, gaan die 308 jou nie rondneuk om te groeppeer nie. Speel ook net met die TPL van die patrone om die groepe te laat krimp.

Mooiloop!

Hein M
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by PWV »

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Hein M. »

Dankie oom PW

Het nou ook daardie info geniet!

Hein M
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Gerhardu »

Ek gaan die Berger 168gr Target Hibrid gebruik in my 308.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Watse .308 punte ?

Post by LUAN »

gerhardu wrote:Ek gaan die Berger 168gr Target Hibrid gebruik in my 308.
Waar kry jy hulle? Ek wil hulle ook probeer.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Gerhardu »

Ek het bestel by Safari! Sal volgende week hier wees.
archer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by archer »

Don't believe a 1-13 twist will only work with lighter bullets, sure its optimised for 155gr bullets, but can and will stabalise bullets of 175/180 grains no problems, best is to try for yourself.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watse .308 punte ?

Post by Gerhardu »

Ek gebruik ook Sierra 155gr MK Palma punte
Probeer hulle jy sal nie spyt wees nie!
Post Reply