Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagse manne,
Jammer as hierdie vraag al gevra is. Wil net weet van enige van die manne wat n spitfire het...
Nadat julle klanke opgesit het en afgehaal en rondgeskuif het soos julle wil, hoe maak n mens met die remote om die klanke en die name op die remote te laat ooreenstem.
Dit lyk my amper n mens het n kabel nodig wat in die remote moet ingaan om hom te sync...is ek op die regte pad?
Twee ouens het my nou al hierdie vraag gevra, en toe se ek maar net ek ken ouens wat als van jakkals jag af weet en die antwoord sal voorsien...
Hoop nie julle laat my in die steek nie...
Groete
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Iceman
Ek dink sir TAF of MENEER FRANCOIS sal jou daar kan help.Hulle het al almal uitgetoets.Ek het die Fury en as jy klaar jou klanke op hom gelaai het dan "download of sync" jy net die klanke na die remote.Ek weet jy sal by ten minste een van bg regkom.
Groete
WOLF
Ja, jy het n kabel nodig, altwee moet af wees, plug kabel in en sit remote aan, die sal jou dan promt om die roeper aan te sit, sal dan iets se soos updating en jou promt weer om af te sit of kabel te ontkoppel, hierdie kabels isteen extra kostes by Foxpro beskikbaar, maar rekan n man sal n spesifieke audio kabel hier by ons kry wat die job ook kan doen.
Koop vir jou n "3.5mm male - to - male stereo patch cable" en maak soos FM hierbo ges? het. Ek het myne veloor en het n nuwe een gekoop by n radio en TV winkel vir R20.00, en hy werk.