ROEPERS
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
ROEPERS
Manne, gisteraand 'n interesante stukkie apparaat in my hande gehad. Meeste van ons is bekend met FOXPRO en Tewis Van Outshoorn roepers. Waarvan FOXPRO die mees gewildste onder Jaracal geledere is.
Soos genoem met my post op OTAIV het ek 'n nuweling tot die bedryf saam met my gehad tydens die jag gisteraand. Ek het slegs my FOXPRO SPITFIRE roeper saam geneem as back-up v?rder was ons uit gewees met slegs Gideon se volledige jag uitrusting. Die man het bel? in 'n U-Caller as sy roep apparaat.
Enige iemand hier rond bekend met 'n U-Caller?
Wel om die minste te s?, ek was aangenaam veras. Nadat Gideon sy roep CD van Heinrich Funck ontvang het, het hy 8 klanke op sy nuwe roeper gelaai (die maksimum wat op die roeper gelaai kan word). Nou kyk ek was ook aanvanklik skepties oor slegs die 8 klanke - maar as ons mooi gaan dink, hoeveel verskillende klanke gebruik mens regtig tydens so 'n aand uitstappie? Ek gebruik nie sommer meer as 5 nie.
Die U-Caller werk min of meer op die selfde beginsel as die FOXPRO. Klanke word op roeper gelaai en daarna word die klank beskrywings oor gelaai op die remote. So wanneer jy roep, selekteer jy die klank op die remote en dit speel dan direk van die roeper af. Die U-CALLER se remote het ongelukig nie so 'n fancy screen soos die SPITFIRE nie, maar jou klanke is genommer van 1 tot 8 op die remote en jy kies slegs die nommer om jou klank te speel.
Alhoewel die U-Caller op min of meer die selfde beginsel as die FOXPRO werk, beweeg dit in 'n mark klas van sy eie. Hierdie produk is 'n baie meer ekonomiese alternatief teenoor wat mens vir 'n FOXPRO sou betaal en bied slegs die basiese "features". Ek is nie 100% seker nie maar ek dink hy word in Ierland gebou. Klank suiwerheid is baie goed en ons het gevind dat die roeper to op 100m gemaklik opvang. Teen R1495 vir die roeper is dit myns insiens 'n baie goeie alternatiewe opsie vir nuwelinge wat die jakkals roep ding wil toets of wie se begroting dood eenvoudig nie 'n FOXPRO of 'n Tewis kan bekostig nie.
Ons het gisteraand goeie sukses met die U-CALLER behaal en ek is oortuig daarvan dat in die regte hande kan hy dodelik op Vlekkie wees.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: ROEPERS
Freek
Ek het gister na ek met jou gesels het oor presies dieselle ding gesit en wonder....
Het die ad in die SA Jagter gesien, onder n JJ Wapens advertensie.
Ek luister ook graag oor ek ook vir my n remote roeper kry. Ek het op die oomblik een wat mens net by jou op die bakkie kan sit, heti remote nie...
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: ROEPERS
Freek
Jy het hom nie miskien saam met die spitfire getoets om te kyk of daar enige steurings is nie.
WOLF

HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ROEPERS
WOLF, ja, ek het en daar was geen steurings. Die toets was wel vlugtig gedoen by die huis na ons jag die aand. Beide roepers werk mooi saam, maar sal dit eers oordentlik wil probeer in die veld voor ek my bek te v?r verby praat. Sal julle laat weet.
Stefan, ja JJ WAPENS is die einste manne wat daai U-CALLER bemark in SA. Die bietjie wat ek van hom gehoor en gevoel het was baie goed. Mens kan nou nie die ding met FOXPRO vergelyk i.t.m special features en klank kapasiteit nie, dit is soos om 'n Mercedes of 'n Golf te ry - op die ou einde bring albei jou van punt A na punt B - mits die bestuurder sy kant bring. Vir R1495 sou ek reken dit is goeie waarde vir geld. Jy kan met FRIK senior of FRIK junior by 017 819 3501 gesels.

Last edited by Freek on Fri Nov 19, 2010 2:26 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Of spaar net 3 keer langer en koop die Foxpro ( grappie)Freek wrote: Vir R1495 sou ek reken dit is goeie waarde vir geld.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ROEPERS
Of spaar net 3 keer langer en koop die Foxpro
Intussentyd teel die goggas aan... Raves dit is die selfde met Varsity en swotings - jy ry eers 'n volla voor jy vir jou 'n merc of 'n cruiser kan koop. Ek kan nou ongelukig nie dieselfde van my getroude lewe s? nie - daai volla word net ouer en stadiger, kry hom net nie in getrade nie.
Met die jakkals roep en skiet werk dit ook mos so, ry nou 'n volla en spaar vir jou Ferarri later. Ten minste ry jy en teen die tyd wat die Ferrarri in jou gerage staan kan jy ook oordentlik bestuur.
Nee man mens moet mos die nuwe gadgets uit probeer - hoe sal ons anders besluit wat kan werk en wat kan nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Freek,
Ek is reeds besig om my FX3 op te gradeer na die Firestorm toe.
E het mos nou al bietjie bygeleer met jakkals jag....
Raven
Ek is reeds besig om my FX3 op te gradeer na die Firestorm toe.
E het mos nou al bietjie bygeleer met jakkals jag....
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEPERS
Raves
So van roepers gepraat, Firestorm het vandag geland, gaan hom Sondag aand bietjie try.

Praat met my more, ek is innie dorp, dalk kan jy draai maak. Jou en LP se fluite is ook hier.
Mooi loop
Francois
So van roepers gepraat, Firestorm het vandag geland, gaan hom Sondag aand bietjie try.
Praat met my more, ek is innie dorp, dalk kan jy draai maak. Jou en LP se fluite is ook hier.
Mooi loop
Francois
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Hooah,,,, 
Ek sien jou more, definitief.
R
Ek sien jou more, definitief.
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ROEPERS
Raven en FM, ek het julle verloor - nou het julle my aan die wonder. Vertel bietjie meer oor die firestorm besigheid?Ek is reeds besig om my FX3 op te gradeer na die Firestorm toe...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEPERS
Freek
Firestorm is een van FOXPRO se nuwe roepers, lyk net soos n FX3, maar kan 200 klanke laai en het n TX9 remote met Foxbang funksie om net enkeles te noem.
http://www.gofoxpro.com/products/digita ... estorm.php
Mooi loop
Francois
Firestorm is een van FOXPRO se nuwe roepers, lyk net soos n FX3, maar kan 200 klanke laai en het n TX9 remote met Foxbang funksie om net enkeles te noem.
http://www.gofoxpro.com/products/digita ... estorm.php
Mooi loop
Francois
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Ek kan nie wag om my nuwe Firestorm te probeer nie, Francois moenie my ander "geskenkie" vergeet nie 
Jy moet bestel sodra jy kans kry asb.
R
Jy moet bestel sodra jy kans kry asb.
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: ROEPERS
Francois
Klink vir my as ek so vinnig kyk is sy "specs" amper dieselfde as die fury s'n behalwe dat die fury 500 klanke kan vat.Hoe lyk sy prys.
Groete
WOLF
Klink vir my as ek so vinnig kyk is sy "specs" amper dieselfde as die fury s'n behalwe dat die fury 500 klanke kan vat.Hoe lyk sy prys.
Groete
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Wolf,
Dis 'n kar se paaiement om daai roeper te koop, ;D ;D
My vrou mag nie weet wat kos hy nie ;D
Hy loop nou so R6000 met invoer.

Last edited by Raven on Sat Nov 20, 2010 2:48 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: ROEPERS
Raves
Ek het fury,het so plus minus 8000 betaal by Allen T maar soos julle weet die na verkope diens by Allen T is puik.So ek het miskien n bietjie meer betaal maar die DIENS MY MAAT.Toe ek hom gekoop het was dit November verlede jaar en het sy geld binne n maand uitgeskiet.
Wolf
Ek het fury,het so plus minus 8000 betaal by Allen T maar soos julle weet die na verkope diens by Allen T is puik.So ek het miskien n bietjie meer betaal maar die DIENS MY MAAT.Toe ek hom gekoop het was dit November verlede jaar en het sy geld binne n maand uitgeskiet.
Wolf
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEPERS
Wolf
Raven het syne vir 6 grotes gekoop, shipping vanaf die states is nie speletjies nie. Kyk weer bietjie na die funksies, Firestorm het die TX9 remote met oa FOXBANG funksie, daar is nog n paar verskille.
Mooi loop
Francois
Raven het syne vir 6 grotes gekoop, shipping vanaf die states is nie speletjies nie. Kyk weer bietjie na die funksies, Firestorm het die TX9 remote met oa FOXBANG funksie, daar is nog n paar verskille.
Mooi loop
Francois
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: ROEPERS
Francois,verduidelik bietjie die "FOXBANG"Francois Marais wrote: Wolf
Raven het syne vir 6 grotes gekoop, shipping vanaf die states is nie speletjies nie. Kyk weer bietjie na die funksies, Firestorm het die TX9 remote met oa FOXBANG funksie, daar is nog n paar verskille.
Mooi loop
Francois
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ROEPERS
Wolf
Die amerikaners het n geloof dat sodra jy geskiet het, die Cayote in distress te speel, om n maat wat naby is, en virri skoot geskrik het, in te bring.
Die TX 9 is so toegerus, dat sodra dit die klank v/d skoot waarneem, start dit onmiddelik n vooraf geprogrameerde klank, soos die distress.
Hoop dit maak sin.
Mooi loop
Francois
Die amerikaners het n geloof dat sodra jy geskiet het, die Cayote in distress te speel, om n maat wat naby is, en virri skoot geskrik het, in te bring.
Die TX 9 is so toegerus, dat sodra dit die klank v/d skoot waarneem, start dit onmiddelik n vooraf geprogrameerde klank, soos die distress.
Hoop dit maak sin.
Mooi loop
Francois
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: ROEPERS
Ek het bietjie oor die u caller opgesoek. Daar word nie veel geskryf nie, lees maar self
http://www.gunmart.net/accessories_revi ... onic_call/
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ROEPERS
Ek s? weereens, i.tm.v die ultimate roeper gaan min dinge die FOXPRO verby steek. My aanvanklike doel met die plasing oor die U-CALLER is om te toets of daar enige bestaande gebruikers van die roeper in SA is. Hierdie is 'n nuwe produk op die mark en alhoewel hy nie so gesofistikeerd soos die FOXPRO is nie, is hy meer as geskik om sy taak te verrig. Toe ek aanvanklik aan die roeper bekend gestel is was ek baie skepties maar hy het my aangenaam veras. Ek glo hy sal homself nog in die mark bewys.
Hierdie produk is idiaal geprys vir jagters wat finansieel nie so vooruitstrewend is nie en in die bedryf wil betrokke raak. Dit stel jou instaat om by 'n punt te begin en later soos wat jy spaar kan jy vir jou die ultimate roeper aan skaf. Gedurende die proses raak jy gesout met die roep en skiet metode en teen die tyd wat jou FOXPRO by jou aansluit ken jy al die storie.
As jy bereid is om langer te wag en eerder te spaar vir 'n FOXPRO is dit seker beter so, koop eenkeer reg. Ek was net veras met die resultate wat ons met die U-CALLER behaal het. Dit is myns insien 'n werkbare opsie - nou nie die beste nie maar hy werk. Sal julle op hoogte hou hoe hierdie produk hom self gedra soos wat die tyd vorder.

Last edited by Freek on Mon Nov 22, 2010 8:33 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ROEPERS
Freek,
Dit is baie goed dat 'n man met alles kan eksperimenteer, en dit is deel van die forum, iewers het een van ons al te doen gekry met een of ander produk, en dan deel ons die ervaring en gahalte van die produk, ek persoonlik glo maar net aan spaar en 1 keer koop, alhoewel ek nou my 2de Foxpro al gekoop het.
Ons almal moet ons ondervindinge van produkte deel met mekaar, ek persoonlik waardeur dit verskriklik baie dat die manne van 'n slypsteen tot 50BMG deel met ons.
Raves
Dit is baie goed dat 'n man met alles kan eksperimenteer, en dit is deel van die forum, iewers het een van ons al te doen gekry met een of ander produk, en dan deel ons die ervaring en gahalte van die produk, ek persoonlik glo maar net aan spaar en 1 keer koop, alhoewel ek nou my 2de Foxpro al gekoop het.
Ons almal moet ons ondervindinge van produkte deel met mekaar, ek persoonlik waardeur dit verskriklik baie dat die manne van 'n slypsteen tot 50BMG deel met ons.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: ROEPERS
Is daar nog manne op die forum wat die CS 24 Foxpro gebruik. Ek het een in gekry en moet se hy werk uitstekend. Myne het ek laat Foxbang opsit en die eerste keer toe ek dit toets het ek altwee geskiet gekry.
Ek dink baie keer begin die probleem van jakkals slim maak net daar. Een word geskiet en die een wat nie gestop kan word nie vergeet nie sommer maklik nie. Dan leer hy sy nuwe maat wat beteken ligte, bakkies in die nag ensovoorts.
Ek weet ek het al in die verlede n paar so slim gemaak.
Groete
Alan D
Ek dink baie keer begin die probleem van jakkals slim maak net daar. Een word geskiet en die een wat nie gestop kan word nie vergeet nie sommer maklik nie. Dan leer hy sy nuwe maat wat beteken ligte, bakkies in die nag ensovoorts.
Ek weet ek het al in die verlede n paar so slim gemaak.
Groete
Alan D
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ROEPERS
Wolf om terug te kom na jou vraag of ek die 2 roepers (FOXPRO en U-Caller) saam getoets het. Ek het toe kans gekry om daai toets oordentlik te doen gisteraand. Dit was duidelik dat die 2 roepers mekaar baie goed komplimenteer. Het nogal 'n goeie lopie met 'n ou tanne man gehad. Sien my verslag onder OTA IV van die 2 jakkalse wat op 25/11/2010 geskiet is.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am