Hello almal
Plaas die topic net eers om belangstelling te toets.
Ek belang tarentaal jag vir fonds insameling vir plaaslike skool op Excelsior.
Wil weet of hier paar manne is wat sal belangstel. Sal graag groep van tussen 25 tot 30 manne wil bymekaar kry.
Kos en slaapplek sal by prys ingesluit wees, maar het nog nie koste bepaal nie.
Groete Fanie Nel
Tarentaal jag
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Tarentaal jag
Waar sit Excelsior watter provi nsie is dit of laat ek so vra hoe ver is dit van die kaap af
Jammer vir die dom vraag hahaha
Jammer vir die dom vraag hahaha
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 503
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Tarentaal jag
Hello William
Excelsior is in die vrystaat , naby bloem so 1100km van die kaap.
Groete Fanie Nel
Excelsior is in die vrystaat , naby bloem so 1100km van die kaap.
Groete Fanie Nel
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Tarentaal jag
As die datum reg is, sal ek belangstel
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Tarentaal jag
Praat ook met Heinecke Pretorius (Pikkewyn), sy kan dit tussen die lede van Vrystaat Jagters bemark.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Tarentaal jag
Fanie, as jy vir my die inligting -datum, tyd en koste deurgee sal ek dit vir 'n klomp manne van KZN Hunting deurgee, hulle stel baie belang hierin en ek is seker Geno of Ludwig sal dt vir die manne van Gauteng Hunters Federation ook deurgee.