LONGRANGE SHOOTING COMPETITION
Belangstellendes word genooi om by ons aan te sluit vir ons eerste langafstand skiet kompitisie.
Vir die bekendstelling van hierdie tipe kompetisie sal ons die eerste skiet op die Sishenmyn Skietbaan aanbied.
Datum : 09/08/2014
Tyd : 07:00
Plek : Sishenmyn Skietbaan
Skote : 15 skote
Inskrywings fooi : R 150.00 vooraf registrasie voor 25 Julie
: R200 Laat inskrywings
Formaat:
Basies skiet ons op 200, 300 en 500m op ‘n “groundhog” teiken.
Selle as ALRHA se Long Range Varmint shoot.
100m inskiet voor die komp
5 tellers per afstand. (15 Skote)
12 min per afstand vir 5 skote.
Jaco: 082 824 nul sewe twee nul
Hein: 082 325 vyf nege vier nul
9 Aug Long Range Varmint Shoot Kathu Noord Kaap
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
9 Aug Long Range Varmint Shoot Kathu Noord Kaap
Last edited by KSV on Thu Jun 19, 2014 10:08 am, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9 Aug Long Range Varmint Shoot Kathu Noord Kaap
Hallo Hein,
Reëls, afstande, teikens?
Reëls, afstande, teikens?
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9 Aug Long Range Varmint Shoot Kathu Noord Kaap
Geno wrote:Hallo Hein,
Reëls, afstande, teikens?
gaan julle?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.