Halo Manne
Weet een van julle of ek my windbuks saam Namibia toe kan vat? Ek gaan dit n probleem wees as ek my duiksilinder saamvat? Ek wil nie op die grens kom en dan stop hulle my en se ek mag nie dan sit ek met n probleem.
hoor graag van julle
Fanie
Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Ek glo dit kan 'n probleem wees want as ek reg kan onthou
moet jy nog in Nam 'n lisensie he vir windbuks.....?
Die manne wat daar bly sal seker beter weet
moet jy nog in Nam 'n lisensie he vir windbuks.....?
Die manne wat daar bly sal seker beter weet
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Laaste wat ek gehoor het moet jy 'n lisensie he, ek dink nie dit is die moeite werd nie
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Los maar. Jy moet n lisensie he hier by ons.
Groete, Willie
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Baie dankie. Sal maar die windbuks Upington toe stuur met n ander geleentheid.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Jaar en 'n half terug toe ek terug Nam toe getrek het, het ek maar my Windbuks weggegee. Nie die kopseer werd gewees.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Windbuks (pcp) oor die grens na Namibia
Stem met Willie, jy sal nie toegelaat word om hom hier in te bring sonder lisensie nie. Skoolmaat van my, 'n prokureur, het paar jaar gelede vir my vertel van die klompie onwettige vuurwapen sake wat hy hanteer van mense wat daardie windbukse oor die grens gebring het sonder om dit te verklaar, baie onnodige moeilikheid.

