Foxpro CS 24
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Foxpro CS 24
Ek het hierdie onder toerusting gesit maar lyk my dis stil daar of hulle jag almal vanaand onder die volmaan!
Is daar nog manne op die forum wat die CS 24 Foxpro gebruik. Ek het een in gekry en moet se hy werk uitstekend. Myne het ek laat Foxbang opsit en die eerste keer toe ek dit toets het ek altwee geskiet gekry.
Ek dink baie keer begin die probleem van jakkals slim maak net daar. Een word geskiet en die een wat nie gestop kan word nie vergeet nie sommer maklik nie. Dan leer hy sy nuwe maat wat beteken ligte, bakkies in die nag ensovoorts.
Ek weet ek het al in die verlede n paar so slim gemaak.
Groete

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Foxpro CS 24
Alan D
Ek gebruik ook n CS 24, maar toe ek myne bestel het was die Fox-bang funksie noggie deur Foxpro uitgedink nie.
Het myne gekry vir die winderige aande om bietjie meer volume te kry. Ek is BAIE tevrede met myne, die batterye kon so n bietjie langer hou, ek kan net een nag (volnag) met myne jag op n vars stel. OOk nog nooit probleme met afstand gehad nie.
Mooi loop
Francois
Ek gebruik ook n CS 24, maar toe ek myne bestel het was die Fox-bang funksie noggie deur Foxpro uitgedink nie.
Het myne gekry vir die winderige aande om bietjie meer volume te kry. Ek is BAIE tevrede met myne, die batterye kon so n bietjie langer hou, ek kan net een nag (volnag) met myne jag op n vars stel. OOk nog nooit probleme met afstand gehad nie.
Mooi loop
Francois
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Foxpro CS 24
Francois
Ek het n tweede speaker op myne gesit en met die Foxfade kan jy die twee klanke split en weerskante toe gooi. Dit natuurlik met die gemengde klanke.
Dit gee n baie realistiese scenario. Ek gebruik ook die sequence mode om so te se n storie te vertel soos byvoorbeeld Groot mannetjie challenge op die een speaker, dan antwoord ander mannetjie op die ander speaker, pause vir so n minute dan sit ek hulle aanmekaar met bakklei en dan kry een pak slae met distress. Jy sal nie glo hoe goed dit werk met jakkalse wat nie will inkom nie. Die autovolume maak die klank ook harder of stiller sonder om aan die remote te stel. Die yanks dink ook maar aan alles!
Vir n gadget man soos ek is hierdie nuwe toy baie lekker om mee te speel.
Groete
Alan D
Ek het n tweede speaker op myne gesit en met die Foxfade kan jy die twee klanke split en weerskante toe gooi. Dit natuurlik met die gemengde klanke.
Dit gee n baie realistiese scenario. Ek gebruik ook die sequence mode om so te se n storie te vertel soos byvoorbeeld Groot mannetjie challenge op die een speaker, dan antwoord ander mannetjie op die ander speaker, pause vir so n minute dan sit ek hulle aanmekaar met bakklei en dan kry een pak slae met distress. Jy sal nie glo hoe goed dit werk met jakkalse wat nie will inkom nie. Die autovolume maak die klank ook harder of stiller sonder om aan die remote te stel. Die yanks dink ook maar aan alles!
Vir n gadget man soos ek is hierdie nuwe toy baie lekker om mee te speel.
Groete
Alan D
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Foxpro CS 24
Alan
Ek het n TX 500 remote op myne wat geen van die genoemde funksies het nie, maar glo jou, dit sal n lekker apperaat wees. Toe ek myne bestel het was die TX 9 remotes noggie oppi mark nie. Geniet hom.
Mooi loop
Francois
Ek het n TX 500 remote op myne wat geen van die genoemde funksies het nie, maar glo jou, dit sal n lekker apperaat wees. Toe ek myne bestel het was die TX 9 remotes noggie oppi mark nie. Geniet hom.
Mooi loop
Francois
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Foxpro CS 24
Francois
Ek het ook die TX 500 remote. Hy is standard op die Fury en die CS 24.
Foxpro kan die Foxbang/Foxfade as n add on opsit. Die probleem is hulle moet remote en roeper he om dit te doen. Die koste is so 80 US.
Groete
Alan D
Ek het ook die TX 500 remote. Hy is standard op die Fury en die CS 24.
Foxpro kan die Foxbang/Foxfade as n add on opsit. Die probleem is hulle moet remote en roeper he om dit te doen. Die koste is so 80 US.
Groete
Alan D
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Foxpro CS 24
Alan
Ja man, nu se jy my, US$80 vir upgrade, nog US$ 80 vir posgeld soontoe, en nog US$ 150 vir "shipping" terug. My upgrade moet ma nog bietjie oorstaan.

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Foxpro CS 24
Francios
Is daar ander remotes wat op die FX3 werk?
Waar kan ek n FX3 remote te koop kry?
Is daar ander remotes wat op die FX3 werk?
Waar kan ek n FX3 remote te koop kry?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Foxpro CS 24
Boertjie
FX3 is al n bietjie "outdated" roeper, maar niks fout met hom nie. Daar is nie n ander remote wat met hom werk nie, sover ek weet slegs die TX5 remote, kon laas extra remotes kry vi ongeveer R1000. Laat weet of ek vir jou moet n update kry oppi prys??
Mooi loop
Francois
FX3 is al n bietjie "outdated" roeper, maar niks fout met hom nie. Daar is nie n ander remote wat met hom werk nie, sover ek weet slegs die TX5 remote, kon laas extra remotes kry vi ongeveer R1000. Laat weet of ek vir jou moet n update kry oppi prys??
Mooi loop
Francois
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Foxpro CS 24
Francios
ASB. Toe ek my kassie op skiets stoel oop maak om remote te kry vanaand toe is hy weg.
Ek soek een dringend
ASB. Toe ek my kassie op skiets stoel oop maak om remote te kry vanaand toe is hy weg.
Ek soek een dringend
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Foxpro CS 24
Boertjie
Ek het een van n roeper wat ek nie gebruik oppi oomblik, is gebruik, maar werk 100%, kan hom kry vir R850.00, posgeld in. PM my jou adres dan pos ek dit Maandag as jy sou belangstel.
Mooi loop
Francois
Ek het een van n roeper wat ek nie gebruik oppi oomblik, is gebruik, maar werk 100%, kan hom kry vir R850.00, posgeld in. PM my jou adres dan pos ek dit Maandag as jy sou belangstel.
Mooi loop
Francois
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Foxpro CS 24
Francois
Ek hoor wat jy se. Ek will ook nie uitwerk hoeveel hierdie klomp toys my al sover gekos het nie. Maar ek redeneer dit as soveel jakkies........sommer
goedkoop, of so verduidelik ek dit aan vroulief!