Gietpunt afdeling-Cast bullets afdeling- Nuwe Kalibers

User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Gietpunt afdeling-Cast bullets afdeling- Nuwe Kalibers

Post by Gert Odendaal »

Vriell, ek stuur vir jou `n PDF file aan wat `n baie mooi tekening met sketse mooi uiteen gesit en elke stap verduidelik aan jou as jy jou e-pos adres aan my stuur.

Groete

Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Gietpunt afdeling-Cast bullets afdeling- Nuwe Kalibers

Post by Gert Odendaal »

Vriell, hier is die gas check dies die eerste fase van die uitslaan van die koper plaatjie..ek gaan nou die vorm die draai vir die gas check...as ek dan tyd het gaan ek die two stage gas check draai...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter033/20140707_172554_resized_zps261d9e5f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter033/20140707_172643_resized_zps272c40e9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter033/20140707_172728_resized_zps2b4f6776.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter032/20140707_172718_resized_zps78aa93fd.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Gietpunt afdeling-Cast bullets afdeling- Nuwe Kalibers

Post by Pvdw »

Lekker nedirige hammertjie daai?
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Gietpunt afdeling-Cast bullets afdeling- Nuwe Kalibers

Post by Gert Odendaal »

Pvdw
Ek het darem die voor -arms om die hammer te swaai... :laugh: :laugh: Vandag het Ruan my seun die tweede deel van die gas check die gedraai wat die gas check vorm..ek kon vandag dus `n goeie klomp .423" punte resize/lube...`n paar fotos van vandag se werk...more begin ek die gas check die wat in die herlaai pers kan indraai,,....die gas check word uitgedruk en gevorm met een beweging...ek gebruik gewone koper pyp wat gebruik word om waterpyppe en geysers te installeer vir die gas checks se materiaal...die plat stukke koper is die koper waterpyp wat ek oop gesny het en plat gekap het...dan anneal ek die stukke met die gas vlam en sny dit in stroke wat die gas checks dan voor gebruik word...

Die gas checks word nog met die draaibank uit gedruk...die twee slag gas check dies sal in die herlaai press gedraai word en dan die gas checks daarin uit te druk...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter034/20140708_141041_zps13e737e5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter034/20140708_180716_zps9ba7fc03.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter034/20140708_180518_zps203fdb1a.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter034/20140708_180650_zpsabd7be48.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter034/20140708_142518_zps4b2769d0.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply