more almal
Ek sit met i colt handwapen by my en het sommer gewonder of iemand dalk n idee het van sy waarde.
Dis n 8kantige loop en op die loop staan address col. colt london. Dis n voorlaaier rewolwer. n Hele paar plekke op hom staan 38637. Is nog heeltemal in werkende toestand.
Baie dankie
groete
bertie
colt
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: colt
Hi Bertie, ek kan nou nie veel help met die waarde nie maar ek loop die artikel raak met informasie oor Colts met serial nommers baie naby joune:
http://museum.wa.gov.au/sites/default/f ... 0FORCE.pdf
Jy kan ook die serial nommer op soek op Colt se site by:
http://www.colt.com/customerservices/se ... ookup.aspx
Miskien om te sien wat hulle voor gaan, kyk hier:
http://www.gunbroker.com/Auction/ViewIt ... =428111908
Laai 'n paar fotos as jy kan.