Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Middag manne.
Ek het sopas 'n drilling gekoop. Nee ek het geen doel vir hom nie. Nee ek weet nie of ek die kaliber reg het nie. Nee ek weet nie of ek doppe vir hom kan kry nie. Nee ek weet nie watse waarde die wapen het nie.
Ja ek is opgewonde.
Julle hulp asb met die wapen en inligting??? Is die kaliber reg soos ek hom het. Is dit 'n .318 koeel. Gaan ek doppe kry of kan maak?
Pasop varke Tau het 'n 3 loop monster gekry!!!!
EK plaas nou nou kiekies.

Last edited by tau on Wed May 11, 2016 12:28 pm, edited 2 times in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Sjoe, kan nie wag vir die plaatjies nie...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp2_zps6751655e.jpg
Mens kan nie rerig sien nie, maar dit is No.4319
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp4_zpsc6179a70.jpg
Die scopes as hy af is.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp1_zpsb836c7ac.jpg
7.8x57 is die kaliber wat ek niks van weet nie. Kan iemand help asb?
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp3_zpsa51ce390.jpg
Verwyderbare scope met mounts
Mens kan nie rerig sien nie, maar dit is No.4319
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp4_zpsc6179a70.jpg
Die scopes as hy af is.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp1_zpsb836c7ac.jpg
7.8x57 is die kaliber wat ek niks van weet nie. Kan iemand help asb?
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp3_zpsa51ce390.jpg
Verwyderbare scope met mounts
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Actually, and you need to check it for yourself before taking my word for it, American factory loaded 8x57 ammo is loaded with a compromise bullet that'll work in either the J (.318) or S (.323) bores. It's also loaded to pretty anemic performance levels out of deference to weaker non-M98 actions.
Ek kry dit op die internet by
http://www.24hourcampfire.com/ubbthread ... 57_the_sam
Ek kry dit op die internet by
http://www.24hourcampfire.com/ubbthread ... 57_the_sam
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Tau - baie interessante een. Ek hoop iemand met kennis kan vir jou meer lig werp.
So bietjie rondgeloer op die net en hierdie gekry oor die 7.8x57....
http://omegacrossroads.com/GunCabinet/8 ... Mauser.htm
Verder af in die artikel sê die ou.....
One of the other confusing aspects of this cartridge is the variety of names that are used or it. Among them: 8mm Mauser, 7.8X57, 7.9X57, 7.92X57, 8X57 all with or without the “J” and/or “S” as well as “Ss”, depending on the particular loading. There is also a rimmed version to add to the confusion that uses similar designations but with the letter "R" appended to the name. Below are some of the designations in common use. This is by no means a comprehensive or complete list.
7.8X57JR - Commercial rimmed .318" bullet
7.9X57mm - Other Militaries-Turkey, South America
7.91, 7.92X57 - German Military
7.92X57JG - German Military .318" bullet
7.92X57JS - German Military .323" Spitzer bullet
7.92X57JsS - German Military .323" Heavy Spitzer bullet
8X57 Mauser - Commercial rimless .323" bullet
8X57R Mauser - Commercial rimmed J/JS .318/.323" bullet
8mm Mauser - Commercial rimless J/JS .318/.323" bullet
8mm Special - Early Commercial Remington
Ek sal graag ook meer wil leer..
Groetnis
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Die belangrikste is om die loopdeursnee vas te stel nl. 318 of 323. Vandaar kan jy dan die regte koele kry en die 8x57 doppe aankoop. Die regte matrys sal ook verkry moet word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Tau, het jy 'n vollengte foto? Van wat ek kan sien is dit voorwaar 'n besonderse geweer!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
http://shotgunworld.com/bbs/viewtopic.p ... &p=2835788
Lyk my Krupp het slegs die lope gemaak en dan het kleiner pasmaak winkels die res van die geweer gemaak volgens spec. Dus sal jy nie twee identiese gewere sommer kry nie.
Krupp was voor WW2 die grootste industriele maatskappy in Europa. Interesante leestof . Vandag bekend as Thesenkrupp AG

EK het nie veel geslaap nie.......
Ok dit is die 7.8x57 IR die I het later 'n J geword agv van die merkI wat moeilik leesbaar was of so iets. DIt is dus die Rimmed dop. EK was eers so half bang want ek het heeltyd gesoek vir 7.8x57 JR. As jy wel 8x57 JR soek kry jy baie info en ek kon sover op inligting afkom waar die manne .444 MArlin doppe resize na die kaliber. Die gewere het blykbaar goed gedoen met swaarder koeels van 196-198gr.
Dies gebruik jy gewone 8x75 dies wat jy die sizing bal afdraai na .318 spesifikasie en 'n .303 case holder. Ek wonder net of dit 'n 16br of 12br is ek is seker dit is 12br, maar kan verkeerd wees.

Nog meer interesantheid. Ek weet nou wie het die wapen gemaak!!!
IMHO, the "LK" is the barrel maker's mark - most likely Louis Kelber, who AFAIK was active near Suhl.
That mark was used by the Gebrüder Kelber barrelmaking company, founded by Louis Kelber in 1894, owned then by Louis, Robert and Wilhelm Kelber (WK).
They usually used either an L stamp or an LK.
In 1927 the "Gebr. Kelber" company was dissolved, but both Louis and Wilhelm Kelber started again on their own, Louis using the "LK" stamp and Wilhelm the well-known "WK".
Your Drilling appears to have been made the year before they started separate companies.

- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Tau, jy is voorwaar baie bevoorreg om so pragtige kunswerk te besit. Ek moes `n paar dae terug vir iemand gaan opsoek het oor die herkoms van `n besonderse geweer, : J.P.SAUER & SON 9.3 x 74.R/12 gauge drilling gun...ek vermoed jou geweer kan in dieselfde klas wees, die geweer het `n persoon van sy oupa geerf...en word tans as `n gesogte versamelstuk gesien, word nou teen $16000 verkoop...werk maar self uit wat dit in ons swak rand is...
http://www.militaryphotos.net/forums/ar ... 50569.html
Plaas asb. fotos dat ons kan deel in jou opgewondenheid...
Gert

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Tau, daar is soms, so vêr ek weet na die eerste 8mm's as 7,9 of 7,92 of 7,8mm verwys.
Die I het vir infanterie gestaan, want die 8x57I (verwar in die sachse alfabet met J op die onduidelikke militêre stempels) was dan ook inderdaad die vader van alle doppe met die kop diameter van die 30-06, 7x57 etc etc in die vorm van die Gewehr88.
Die ware kaliber van die geweer is .318.
RWS maak patrone vir hulle, en jy kan doppe vanaf Stewart of Bertram laat kom. Ek sou nie die .444 Marlin roete gaan nie.
Ek het n paar pakkies Claw punte gesien rondlê indien jy sou belangstel

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Dankie Oom. Langs die roer staan daar so Jp Sauer & son wat nie te koop is nie. Ek dink die geweer se waarde in die VSA is miskien so $2800. Maar mens weet nooit met die scope en claw mounts wat hy dan werd is nie. Ek het hom nie gekoop om te verkoop nie ek wil Feral varke met hom gaan jag dat hy weer kan varslug kry en doen waarvoor hy gebou is.Gert Odendaal wrote:Tau, jy is voorwaar baie bevoorreg om so pragtige kunswerk te besit. Ek moes `n paar dae terug vir iemand gaan opsoek het oor die herkoms van `n besonderse geweer, : J.P.SAUER & SON 9.3 x 74.R/12 gauge drilling gun...ek vermoed jou geweer kan in dieselfde klas wees, die geweer het `n persoon van sy oupa geerf...en word tans as `n gesogte versamelstuk gesien, word nou teen $16000 verkoop...werk maar self uit wat dit in ons swak rand is...![]()
http://www.militaryphotos.net/forums/ar ... 50569.html
Plaas asb. fotos dat ons kan deel in jou opgewondenheid...![]()
Gert
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 12br / 7.8x57 Mauser?
Dankie DewaldPappabeer wrote:Tau, daar is soms, so vêr ek weet na die eerste 8mm's as 7,9 of 7,92 of 7,8mm verwys.
Die I het vir infanterie gestaan, want die 8x57I (verwar in die sachse alfabet met J op die onduidelikke militêre stempels) was dan ook inderdaad die vader van alle doppe met die kop diameter van die 30-06, 7x57 etc etc in die vorm van die Gewehr88.
Die ware kaliber van die geweer is .318.
RWS maak patrone vir hulle, en jy kan doppe vanaf Stewart of Bertram laat kom. Ek sou nie die .444 Marlin roete gaan nie.
Ek het n paar pakkies Claw punte gesien rondlê indien jy sou belangstel
Ek sal bitter graag die properse JR doppe wil gebruik, maar as ek nie kan kry nie gaan die .444 roete al wees wat gaan werk. Ek moet die loop slug en sekermaak hy is nog .318.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Slug die loop, dit is die enigste manier om sekerheid te kry...geniet die geweer en plaas asb. fotos , dat ons saam met jou kan lekker kry...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Moet my aansoek by my vriend gaan optel en inhandig more. Ek kan nie wag om die roer te skiet nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
My lisensie is goedgekeur na 48 dae. Ek kan seker nie te veel kla nie. Moet nou net wapen gaan haal en skoonmaak. En besluit of ek hom na Ralph moet stuur vir mooimaak en of hy oorspronklik moet bly. Dit sal ek eers besluit as ek die wapen oredentlik skoonmaak en kan sien of daar enige roes is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Geluk. Gee foties wanneer jy hom onder hande gehad het en al sy fynere detail nagespeur het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Ok EK het haar gekry en mooi skoongemaak. Ek dink amper nie sy het meer werk nodig nie en dat die wapen eintlik vrek netjies is. Die 7x57R doppe wil nie in die geweer se kamer ingaan nie, sal maar eers moet hersize in 8x57 die.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7353_zps916b215a.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7354_zps943c6b32.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7355_zpsf09404a8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7356_zpsaf53f720.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7359_zps62210d01.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7361_zpsb583a2e8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7362_zpsb043cddd.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7363_zps92cca01e.jpg
Die keuse sleutel tussen S en K vir Koegel en Sprei.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7365_zps1b456cf5.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7366_zpsee0471cf.jpg
Wanneer die K gekies word 'flip" die versier automaties voor op die loop op en as jy dan weer S kies flip hy af.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7370_zps25bc6f61.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7371_zps01bc2a1d.jpg
Die EAW claw mounts is nou kunstigehandige mounts !!
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7372_zps44cd3c6c.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7373_zpsda80e637.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7374_zps3d27586d.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7375_zps64ba3d75.jpg

-
koos
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Naand Tau
Ek het n JP Sauer & Son dubbel loop waarvan die een loop n 12 br hael loop is en die ander een n 7.8 x 57 JR is.
Ek het ook nie geweet watse kaliber dit is nie, en het in 1985 eendag by Dr Lukas Potgieter ingestap met die geweer. Hy het dit toe ge-identifiseer as n 8 x 57 Mauser. Ek het toe by hom patrone gekoop. Ek skiet baie min met hom, maar wel gereeld met die hael loop. Wat ek toe sien, is dat die 8x57 JR doppie en n 303 doppie baie min verskil. Ek het selfs so ver gegaan om een 303 rondte met hom af te vuur. Die skoot was in die kol op 50 m. Nou het ek al gewonder of n mens nie dalk 303 doppe kan fire form vir die 8x57 nie?

Jy kan doppe vanaf .303 en .444 marlin maak, maar ek was gelukkig om 40 x 7x57R RWS rondtes in die hande te kry, so ek is darem halfpad daar. EK moet nog die loop laat slug om te verseker dit is 'n .318 en nie .323 kaliber. Op die oomblik is ek net tevrede om die geweer te hanteer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
N pragtige geweer jy moet hom geniet!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Hierdie reeks fotos toon nou hoe mooi die' ou geweer is. Geniet die proses om hom te maak skiet. Hou ons op hoogte asb.