7x64/280 Remington data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

7x64/280 Remington data

Post by Nico Harris »

Stefan F het my so ruk terug n e-mail gestuur oor ligte ladings vir die 7x64...jammer Stef ek was bietjie besig! maar hier is wat ek kon kry...
115gr
s365-55gr(3050ft/s)-59gr(3286ft/s)
s355-45gr(2700ft/s)-49gr(2925ft/s)
s341-43gr(2730ft/s)-47gr(2978ft/s)

Hoop dis van enige hulp!!

groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply