Bakkie ragrame

Post Reply
User avatar
JohannC
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am

Bakkie ragrame

Post by JohannC »

Hello almal

Weet een van julle van iemand in die JHB of PTA area wat vir my bakkie 'n lekker jagraam billik kan bou?

Iets soortgelyk soos die foto.

Dankie en groete
Johann
Jagraam.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Bakkie ragrame

Post by jacojrdn »

Ek sien die manne gereel adverteer, het nie self een by hulle laat maak nie so ek kan nie se oor kwaliteit nie. Pryse is goed.

http://www.gumtree.co.za/a-farm-vehicle ... 0165217209
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Bakkie ragrame

Post by SNIPER »

Naand Johan

Bel my in die oggend kan vir jou reel.

Groete

SNIPER
0823267448
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Bakkie ragrame

Post by andre007 »

Geskuif - Mods verwyder asb
Last edited by andre007 on Thu Jul 24, 2014 9:59 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Bakkie ragrame

Post by Dawie Malan »

Die goedkoopste is Johnny Kruger van Pretoria. 08twee vier54 vier145.

Jy gaan nie sy prys wen nie.

Groete

Dawie
Post Reply