Uiteindelik - Berger Bullets
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Uiteindelik - Berger Bullets
Hi Manne
Uiteindelik kry ons n M@@@ besending Berger Bullets.....
Maak seker jy is op backorder
info@so.co.za
Groete
Uiteindelik kry ons n M@@@ besending Berger Bullets.....
Maak seker jy is op backorder
info@so.co.za
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Seeing is believing!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
87gr Match VLD en 155gr Hybrids !!!
http://slashfiction.org/wp-content/uploads/2013/10/gif-happy-dance.gif
http://slashfiction.org/wp-content/uploads/2013/10/gif-happy-dance.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek sal solank n ou ordertjie moet insit vir n stuk of 1000 .224 kaliber 52greiners
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Wanneer sal kan ek by Rivonia kan instap en die 130 gr 6.5 koop ?
Wil hulle uit toets ?
Wil hulle uit toets ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Yip, baie. Het nie al die invoices attach nie.Drenalinjunkie wrote:Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Yello. Mail vir stefanvdl@so.co.za en vra dat hy jou op backorder sit.458Exp wrote:Wanneer sal kan ek by Rivonia kan instap en die 130 gr 6.5 koop ?
Wil hulle uit toets ?
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Watter 7mm koeels is ingesluit (asb tog ....!)
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Hoekom so min 75gr .224's?
Daai is amper net my order....he....he ...he
Daai is amper net my order....he....he ...he
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek het so bietjhie pakplek as julle hulp soek - nice one
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Dankie.Safari & Outdoor wrote:Yip, baie. Het nie al die invoices attach nie.Drenalinjunkie wrote:Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
Ek vlieg more terug SA toe en gaan verseker n klomp kom koop!
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Kan jy asb vir ons n pryslys post sodra jy een beskikbaar het ?
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Piet Breedt wrote:Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
kopskoot wrote:Piet Breedt wrote:Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers!
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Geno wrote:kopskoot wrote:
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers![/quote]
Middlestead?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
dit voel vir my soos n 22 Dasher..
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Negatief. Middlestead gebruik Large rifle primers. Sy skouers is ook baie vlakker as Ackley skouers.JPS wrote:Middlestead?Geno wrote:
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers!
Taffie moet maar self kom praat as hy wil, maar daai projekkie het bitter baie potensiaal.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eendegeweer
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Beste Geno,
Nou kom ek sommer van die kant af in ongevraag maar ek is ook nou so nuuskierig oor wat aan die kom is dis net nie waar nie. Ek ruik eerder 'n 6PPC. Kan 'n mens werklik daai kaliber nog beter laat skiet as wat dit alreeds doen. Kan die kaliber ge Ackley word.
Ek vra dalk dom vrae verskoon maar weet nie alles nie.

.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
22-6.5x47L
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek neem aan ek het verloor hier, sou dink daar sou darem nog iets oor wees vir die online shoppers.
Wanneer kry julle weer Nosler custom competition in. in Bulk asb
Wanneer kry julle weer Nosler custom competition in. in Bulk asb