NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Ons NG Kerk hou 'n fondsinsameling. Die pryse is:
1. Jagpakket in 2015 naby Aranos wat insluit 1 Gemsbok, 5 Springbokke, verblyf vir 4 mense, etes en bewerking van vleis ingesluit;
2. Jagpakket in 2015 naby Gochas wat insluit 1 Gemsbok, 5 Springbokke, verblyf vir 4 mense, etes en bewerking van vleis ingesluit;
3. Jagpakket in 2015 naby Beaufort Wes wat insluit 1 Blouwildebees, 1 Blesbok en 2 Springbokke, verblyf in selfsorgakkommodasie;
4. SAVAGE AXIS geweer in die kaliber van jou keuse - geborg deur SAFARI & OUTDOOR STELLENBOSCH
E-pos my by andre@riebeekcellars.co.za vir meer detail. Net 500 kaartjies teen R250 elk. Sluitingsdatum 5 September 2014 en Trekkingsdatum 6 September 2014.

ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Moet mens jou net email om besonderhede te kry en is daar nog beskikbaar
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Die kaartjies loop soos stroop, nou by nommer 371 van 500. Mail my oor hoeveel kaartjies jy soek by andre@riebeekcellars.co.za . Ek stuur die NG Kerk Riebeek Kasteel se bankbesonderhede en jou verwysingsnommers (eintlik die kaartjie nommers). Wanneer die betaling wys, scan en mail ek jou kaartjies aan jou. Natuurlik welkom om by my of kerkkantoor 'n draai te kom maak.
Manne, maak die somme. 'n Boekie met vyf kaartjies kos R1 250. So staan jy 'n een uit 'n honderd kans om een van die drie jagpakkette in 2015 te wen. Al drie jagte is vir vier mense en jy kan onderhandel met die eienaar vir nog bokke. Vorm 'n konsortium met drie pelle en koop saam 'n boekie - wie weet dalk is julle gelukkig. Indien nie, wel die geldjies gaan darem vir 'n goeie doel.
Trekking is tydens die lentefees op 6 September 2014 by die Kerksaal. Jy hoef nie hier te wees vir die trekking nie, ek of Ds André Du Plessis sal jou bel met die goeie nuus as jy wen.
Nogmaals dankie aan Willem by Safari & Outdoor vir die borgskap van die Savage AXIS geweer.

Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Dankie aan die manne wat alreeds gekoop het. Daar is nog kaartjies beskikbaar, maar dit loop regtig vinnig. So terloops, die jag by Gochas is by oom Ernst Brink van Pulpit Rock Wynkelder en die een by Beaufort Wes by Nico Laubscher op die plaas Little England. Die jag in Aranos is by ons Dominee se swaer. In elk geval die manne gaan jou bederf as jy wen, dit weet ek verseker.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Manne, moenie die een te lank laat wag nie, jy gaan spyt wees. Een kaartjie koop vir jou 'n vier uit vyfhonderd kans.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Daar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar, moenie te lank wag as jy belangstel nie. Kontak my by andre@riebeekcellars.co.za as jy enige navrae het. Natuurlik welkom om ook jou navrae hier te plaas.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Ek is regtig oorweldig deur die ondersteuning van die forum lede - baie dankie. Daar is nog so 'n paar kaartjies oor, onthou die sluitingsdatum is volgende week Vrydag die 5de September 2014 en die trekking die 6de September.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
En toe ? Wie is die gelukkige wenners ? Enige iemand van die forum ?Riebeeker wrote:Ek is regtig oorweldig deur die ondersteuning van die forum lede - baie dankie. Daar is nog so 'n paar kaartjies oor, onthou die sluitingsdatum is volgende week Vrydag die 5de September 2014 en die trekking die 6de September.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Eerstens dankie aan almal - al 500 kaartjies was uitverkoop. Tweedens dankie aan die borge:
Jan Schreuder Aranos
Ernest Brink Gochas/Riebeek Wes
Nico Laubscher Beaufort Wes/ Riebeek Kasteel
Willem Immelman Safari & Outdoor
Die wenners was:
Prys 1 Bertie le Roux Struisbaai
Prys 2 Nols Zandberg Riebeek Wes
Prys 3 Natie Albertyn Riebeek Kasteel
Prys 4 Handré Vlok Riebeek Kasteel
Jan Schreuder Aranos
Ernest Brink Gochas/Riebeek Wes
Nico Laubscher Beaufort Wes/ Riebeek Kasteel
Willem Immelman Safari & Outdoor
Die wenners was:
Prys 1 Bertie le Roux Struisbaai
Prys 2 Nols Zandberg Riebeek Wes
Prys 3 Natie Albertyn Riebeek Kasteel
Prys 4 Handré Vlok Riebeek Kasteel
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Dankie, geluk aan die wenners, lekker jag !Riebeeker wrote:Eerstens dankie aan almal - al 500 kaartjies was uitverkoop. Tweedens dankie aan die borge:
Jan Schreuder Aranos
Ernest Brink Gochas/Riebeek Wes
Nico Laubscher Beaufort Wes/ Riebeek Kasteel
Willem Immelman Safari & Outdoor
Die wenners was:
Prys 1 Bertie le Roux Struisbaai
Prys 2 Nols Zandberg Riebeek Wes
Prys 3 Natie Albertyn Riebeek Kasteel
Prys 4 Handré Vlok Riebeek Kasteel
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Lyk my die ouderlinge en diakens het baie kaartjies gekoop!!Riebeeker wrote:Eerstens dankie aan almal - al 500 kaartjies was uitverkoop. Tweedens dankie aan die borge:
Jan Schreuder Aranos
Ernest Brink Gochas/Riebeek Wes
Nico Laubscher Beaufort Wes/ Riebeek Kasteel
Willem Immelman Safari & Outdoor
Die wenners was:
Prys 1 Bertie le Roux Struisbaai
Prys 2 Nols Zandberg Riebeek Wes
Prys 3 Natie Albertyn Riebeek Kasteel
Prys 4 Handré Vlok Riebeek Kasteel
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Ek dink Thuli moet dieper hierop ingaan.madako wrote:Lyk my die ouderlinge en diakens het baie kaartjies gekoop!!Riebeeker wrote:Eerstens dankie aan almal - al 500 kaartjies was uitverkoop. Tweedens dankie aan die borge:
Jan Schreuder Aranos
Ernest Brink Gochas/Riebeek Wes
Nico Laubscher Beaufort Wes/ Riebeek Kasteel
Willem Immelman Safari & Outdoor
Die wenners was:
Prys 1 Bertie le Roux Struisbaai
Prys 2 Nols Zandberg Riebeek Wes
Prys 3 Natie Albertyn Riebeek Kasteel
Prys 4 Handré Vlok Riebeek Kasteel![]()
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NG Kerk Riebeek Kasteel: Jagpakette 2015 en geweer
Oom Jacob hou vir Thuli genoeg besig. Natuurlik het die kerkraad die projek ondersteun, ongelukkig het nie een van ons (die kerkraad) een van die pryse gewen nie. Intussen probeer ek regtig hard om beter vriende met Nols en Natie te raak - miskien nooi hulle my saam.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF