Geweermaak vir 222 REM?

Post Reply
Giela

Geweermaak vir 222 REM?

Post by Giela »

Ek wil graag hoor wat jul opinies is oor 'n goeie geweermaak, looplengte, twist ens. vir 'n 222 REM?
Ek sal daarvan hou om die 60grein nosler partition mooi te kan stabiliseer

Dankie
Post Reply