RSA Enkelskoot aksie rond maak
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
RSA Enkelskoot aksie rond maak
Net vir die manne wat dalk nie weet nie.
Hierdie is n standaard aksie wat se voetstuk rond masjien is.
Die aksie trek vas op n aluminium V blok. Blykbaar is hierdie metode baie suksesvol. Daar is geen movement op die aksie nie. Geen bedding is nodig nie en verskillende kaliber gewere met dieselfde aksies kan op een kolf gebruik word.
Ek het ook n soortgelyke V blok pic bygesit

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Is this beauty available for sale?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Ek weet van so 'n RSA aksie op 'n aluminium kolf en '28 Truvelo bullbarrel - met ALLE ekstras, wat te koop is
Super geweer...
Hein M
Hein M
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Please let me kmow the details. 0829669444
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Not for sale)
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Thanks Sangoma
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Naand HeinHein M. wrote:Ek weet van so 'n RSA aksie op 'n aluminium kolf en '28 Truvelo bullbarrel - met ALLE ekstras, wat te koop isSuper geweer...
Hein M
Ek is opsoek na n 7.62 plank as jy dalk weet van een?
Groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Nellie Regardt
Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie
Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.
Mooiloop!

- tau
- Hero Member

- Posts: 3986
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Baie mooi roer hierdie en rerig vir iemand wat F-klas wil skiet klaar reg.Hein M. wrote:Nellie Regardt
Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie
Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.
Mooiloop!
Hein M
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Watse sneller is opo dai RSA in die eerste foto? Ek het 'n ERA huidiglik in my geweer maar hy is bietjie swaar. Ek het al die glipnokke gepoleer, hy is nou baie 'crisp' maar trek nog naby aan 'n kilogram as ek moet raai.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Daai sneller is 'n RPA 2-stage match sneller, word in Engeland gemaak.Henna308 wrote:Watse sneller is opo dai RSA in die eerste foto? Ek het 'n ERA huidiglik in my geweer maar hy is bietjie swaar. Ek het al die glipnokke gepoleer, hy is nou baie 'crisp' maar trek nog naby aan 'n kilogram as ek moet raai.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Daar is nou een op Guntree te koop vir R8500. BargainHein M. wrote:Nellie Regardt
Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie
Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.
Mooiloop!
Hein M
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak
Dit is beslis 'n bargain!wlm wrote:Daar is nou een op Guntree te koop vir R8500. BargainHein M. wrote:Nellie Regardt