.300wsm

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

.300wsm

Post by LouisC »

Manne ek is opsoek na ladings vir .300wsm

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .300wsm

Post by tripodmvr »

Welkom op Jaracal.

Jy gee bitter min inligting, veral rakende koeelgewigte wat jy wil skiet. Met 180gr Hornady SP is 'n goeie beginpunt 63gr S385. As huiswerk wil ek hê jy moet oor OBT en Quick Load gaan oplees. Google ook OBT as jy nie genoeg op die forum kry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

Re: .300wsm

Post by LouisC »

Askuus man.
Maar ekt nou eers vir my .300wsm,savage 12 vlp dbm, gekoop, lesensie wag ek nou voor. Nou begin ek maar so stelselmatig inligting en data bymekaar maak sodat ek n idee het waar om te begin.

Ekt gedink om 165 of 150 grein punte te skiet. Wil nie te vinnig gaan nie maar tog nog op langer afstande ook gemaklik skiet.
Ek skiet graag sierra punte, oor die prys en omdat dit vir my goed werk in my 6mm musgrave.

Primers skiet n man seker cci large rifle magnum primers.

Ek gaan definitief dai lading probeer om te sien of hy wil werk.
Post Reply