Ek is aan die soek na 'n .40 vir IPSC kompetisie skiet en een van die pistole op my kortlys is die Glock 35. Al waar ek een kon opspoor om na te kyk was by S&O in PTA. Ek bly in Sasolburg en was nie baie begerig 'n besoek PTA toe te probeer inpas by 'n reeds besig Saterdag nie. Die vriendelike mense van S&O het ingewillig om vir my die pistool oor te plaas Revonia toe al het ek vir hulle gese dat ek op die oomblik net kyk en nog nie reg is om te koop nie. Ek was Saterdag gou daar en dit is beslis 'n indrukwekkende yster, nou het ek moeilike besluite om te maak....
Baie dankie S&O dat julle my "halfpad" ontmoet het met die een!
Groete.
Fanie
Nog 'n pluimpie vir S&O
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Nog 'n pluimpie vir S&O
Welgedaan SO julle kook soos altyd:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za