Die 404 Jeffery is mos "mild"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
haha lekker man!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Daardie houtjie was 'n verrassing!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Mooi skoot gewees passersteek centre op n 100 meter
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Hehehehe lekker man!!!
Jou oom vat hom mooi!
Daai teen 2300?
Jou oom vat hom mooi!
Daai teen 2300?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Daai was teen 2250 gewees. Het so 2 toets ladings met die nuwe lot geskiet - het altyd 2200 met 84.5gr S365 gekry- met die nuwe lot hardloop hy 2300 met 81.5grein- so ek sal seker hier by 78-79.5 grein my 2200 weer kry.DWB wrote:Hehehehe lekker man!!!
Jou oom vat hom mooi!
Daai teen 2300?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Ha ha, amper het hy lid geword van die halfmoon klub.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Dries, wat ook baie lekker is as jy die .404 Jeffery in `n binne-huis skietbaan skiet, dan sien jy die vlam by die loop uitskiet en die "back draft" druk jou hemp teen jou bors vas...die kaliber bly `n baie lekker geweer om te skiet, die terugskop is lank en stadig...dit is wat hom so akkuraat maak as jy uit die vuis uit skiet op kort afstand, maar dit weet jy nou al want jy skiet al lank die .404 Jeffery... 
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Gert Odendaal wrote:Dries, wat ook baie lekker is as jy die .404 Jeffery in `n binne-huis skietbaan skiet, dan sien jy die vlam by die loop uitskiet en die "back draft" druk jou hemp teen jou bors vas...die kaliber bly `n baie lekker geweer om te skiet, die terugskop is lank en stadig...dit is wat hom so akkuraat maak as jy uit die vuis uit skiet op kort afstand, maar dit weet jy nou al want jy skiet al lank die .404 Jeffery...
Dis nogal lekker as daai skoot afgaan en hy vorm so vakuum om jou. Met daai elektroniese oorfone van my kan ek meeste van die ouens op die baan hoor "comment" ek offer altyd iemand wat nog hie met n groot roer geskiet het nie n skoot. Die enigste persoon wat nog nie gemoan het oor die recoil nie was n 14 jarige oukie wat reg gemaak het vir n bosveld jag. Hy het net geglimlag en dankie gese. Baie respek vir hom gekry
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Dries, ek wonder of daar `n swaar kaliber is wat sulke goeie kwaliteite soos die .404 Jeffery het as dit geskiet word deur mense wat nog nooit `n groter kaliber as `n 30-06 geskiet het nie ...die afgelope tyd het ek verskeie mense my .404 Jeffery by die kluis laat skiet ...almal het omtrent dieselfde woorde gebruik," Jis,jis dit is ongelooflik lekker !" ,my neef se meisie het die 404 Jeffery ook geskiet en sy was baie opgewonde om so `n swaar geweer te kon skiet....
deur net mense met die .404 Jeffery te laat skiet verkoop ons die .404 Jeffery gewere met gemak in die kluis...daar kom nou gereeld manne wat die geweer wil skiet om inligting rakende die prys vir die gewere te kry...
so daar is nou al `n hele paar voornemende kopers, verlede naweek het ek die tweede 404 Jeffery wat Johan gebou het verkoop...daar is reeds twee lope uit Duitsland oppad vir die volgende twee 404 Jeffery gewere...wat op bestelling gebou word...
ek glo dit gaan nou `n kaliber word wat net so alledaags soos `n .375 H&H Magnum is...dit lyk of manne die geweer net wil besit om meet te skiet en nie soseer vir grootwild jag nie...`n mens kan mos `n steenbok tot `n olifant skiet met die geweer...
deur net mense met die .404 Jeffery te laat skiet verkoop ons die .404 Jeffery gewere met gemak in die kluis...daar kom nou gereeld manne wat die geweer wil skiet om inligting rakende die prys vir die gewere te kry...
so daar is nou al `n hele paar voornemende kopers, verlede naweek het ek die tweede 404 Jeffery wat Johan gebou het verkoop...daar is reeds twee lope uit Duitsland oppad vir die volgende twee 404 Jeffery gewere...wat op bestelling gebou word...
ek glo dit gaan nou `n kaliber word wat net so alledaags soos `n .375 H&H Magnum is...dit lyk of manne die geweer net wil besit om meet te skiet en nie soseer vir grootwild jag nie...`n mens kan mos `n steenbok tot `n olifant skiet met die geweer...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Dries
Hierdie video's van jou wys mooi die verskil in skiet houdings wat gebruik moet word met die skiet van groter kalibers. Die een van jou(ek neem aan dit is jy) waar jy met jou lyf meer oop staan, maw jou bors wys meer na die teiken toe, veroorsaak dat jy die recoil beter kan hanteer deurdat jou hele lyf kan terug beweeg onder die proses. Met hierdie houding is n mens se kans om deel te word van die half-moon club ook aansienlik minder. Opvolg tyd tussen skote is ook gewoonlik vinniger.
Met jou vriend wat se liggaam heeltemal toe is soos wat jy kry met manne wat met klein kalibers fyn skiet sien jy hoe groot uitwerking dit op hom het. Eerstens beweeg sy skouer alleen terug en nie sy hele liggaam nie. Gepaard van die voor die hand liggende nadele soos n vergrote kans vir n scope cut gooi die recoil hom total van belans af. In kort word die recoil baie swak hanteer en hierdie is van kardinale belang vir opvolg skote. Hierdie houding maak dat jou belans van narure meer gesentreer word na agter.
Deur oper te staan en met jou liggaam so klein bietjie in te le in die geweer(weereens is die belans meer natuurlik met die houding) ry n mens die recoil aansienlik beter. Fisiese grote het hier ook niks mee te doen nie aangesien dit vir my blyk dat kleiner geboude mense hierdie soms makliker regkry. Nou hierdie word nog meer van belang met kalibers wat so bietjie groter is as die pipsqueak 404
! Niemand het my ooit op hierdie punte gewys nie en moes dit maar self uitwerk so hopelik beteken dit iets vir n paar lede hier.
Groetnis
Wouter

Hi Gert hoe meer ouens daar is vir die 404 hoe better die enigste problem is meeste ounens sukkel met n 300 se recoil en bo dit gaan akuraat skiet uit die venster uit in my ondervindingGert Odendaal wrote:Dries, ek wonder of daar `n swaar kaliber is wat sulke goeie kwaliteite soos die .404 Jeffery het as dit geskiet word deur mense wat nog nooit `n groter kaliber as `n 30-06 geskiet het nie ...die afgelope tyd het ek verskeie mense my .404 Jeffery by die kluis laat skiet ...almal het omtrent dieselfde woorde gebruik," Jis,jis dit is ongelooflik lekker !" ,my neef se meisie het die 404 Jeffery ook geskiet en sy was baie opgewonde om so `n swaar geweer te kon skiet....
deur net mense met die .404 Jeffery te laat skiet verkoop ons die .404 Jeffery gewere met gemak in die kluis...daar kom nou gereeld manne wat die geweer wil skiet om inligting rakende die prys vir die gewere te kry...
so daar is nou al `n hele paar voornemende kopers, verlede naweek het ek die tweede 404 Jeffery wat Johan gebou het verkoop...daar is reeds twee lope uit Duitsland oppad vir die volgende twee 404 Jeffery gewere...wat op bestelling gebou word...
ek glo dit gaan nou `n kaliber word wat net so alledaags soos `n .375 H&H Magnum is...dit lyk of manne die geweer net wil besit om meet te skiet en nie soseer vir grootwild jag nie...`n mens kan mos `n steenbok tot `n olifant skiet met die geweer...
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Hi WouterWouter Roets wrote:Dries
Hierdie video's van jou wys mooi die verskil in skiet houdings wat gebruik moet word met die skiet van groter kalibers. Die een van jou(ek neem aan dit is jy) waar jy met jou lyf meer oop staan, maw jou bors wys meer na die teiken toe, veroorsaak dat jy die recoil beter kan hanteer deurdat jou hele lyf kan terug beweeg onder die proses. Met hierdie houding is n mens se kans om deel te word van die half-moon club ook aansienlik minder. Opvolg tyd tussen skote is ook gewoonlik vinniger.
Met jou vriend wat se liggaam heeltemal toe is soos wat jy kry met manne wat met klein kalibers fyn skiet sien jy hoe groot uitwerking dit op hom het. Eerstens beweeg sy skouer alleen terug en nie sy hele liggaam nie. Gepaard van die voor die hand liggende nadele soos n vergrote kans vir n scope cut gooi die recoil hom total van belans af. In kort word die recoil baie swak hanteer en hierdie is van kardinale belang vir opvolg skote. Hierdie houding maak dat jou belans van narure meer gesentreer word na agter.
Deur oper te staan en met jou liggaam so klein bietjie in te le in die geweer(weereens is die belans meer natuurlik met die houding) ry n mens die recoil aansienlik beter. Fisiese grote het hier ook niks mee te doen nie aangesien dit vir my blyk dat kleiner geboude mense hierdie soms makliker regkry. Nou hierdie word nog meer van belang met kalibers wat so bietjie groter is as die pipsqueak 404! Niemand het my ooit op hierdie punte gewys nie en moes dit maar self uitwerk so hopelik beteken dit iets vir n paar lede hier.
Groetnis
Wouter
Nee daai is n vriend van my eerste ker wat hy skiet met iets oor n 308
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Goeie dag Dries
Het jy al weer inligting ontvang rakende die 450 gn punte wat vroeer van genoem is? Ek wonder nogal hoe die punte sal maak in die 404 Jeffery, maar dit is sekerlik net gemik op manne wat werklik die groot diere skiet wat storm en byt...watter ladings sal jy gebruik met die swaarder punte/koeel?
Het jy al weer inligting ontvang rakende die 450 gn punte wat vroeer van genoem is? Ek wonder nogal hoe die punte sal maak in die 404 Jeffery, maar dit is sekerlik net gemik op manne wat werklik die groot diere skiet wat storm en byt...watter ladings sal jy gebruik met die swaarder punte/koeel?
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Julle moet vasbyt, dit kom...
Oom Gert, ons behoort maklik genoeg by 2150ft/s uit te kom
Oom Gert, ons behoort maklik genoeg by 2150ft/s uit te kom
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Hi gertGert Odendaal wrote:Goeie dag Dries
Het jy al weer inligting ontvang rakende die 450 gn punte wat vroeer van genoem is? Ek wonder nogal hoe die punte sal maak in die 404 Jeffery, maar dit is sekerlik net gemik op manne wat werklik die groot diere skiet wat storm en byt...watter ladings sal jy gebruik met die swaarder punte/koeel?
Die doel is om 2150 te bereik uit n 22-23 duim loop.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die 404 Jeffery is mos "mild"
Dankie Deon/Dries
Ek sal die nodige inligting elke keer by julle kry rakende die spoed en ladings, dit is lekker as daar manne met die tipe kennis is...
Gert