Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
DJ V
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm

Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by DJ V »

Sorry manne, dis in engels

BEST ADSL ISP IN SOUTH AFRICA !!

Vox Telecom has just been announced as the Best ADSL ISP in South Africa.

According to MYBB. "The
results showed that Vox Telecom was the top rated ADSL ISP, with very high
‘value for money’ and ‘network quality’ scores."

This MyBroadband article and the discussion thread says it all.

http://mybroadband.co.za/news/adsl/1074 ... esult.html
http://mybroadband.co.za/vb/showthread. ... om-Fatpipe

FatPipe is clearly the most consistent and reliable ADSL service out there
today.

Fact1:
The average Uncapped user uses less than 50GB of data per month.

Fact2:
FatPipe quality and customer experience is far superior to any Uncapped
service.

Fact3:
FatPipe unused data carry over indefinitely. (only product currently offering
this)

So:

Why use poor quality Uncapped ADSL if you can have an unshaped, quality service, with carry over of
unused data at a competitive price?
DJ
bullseye

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by bullseye »

Dj kan die sisteem op n plaas werk en is dit heeltyd vinnig of is daar ook brieke soos MTN se uncapped

Hoor graag

Bullseye
bullseye

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by bullseye »

Vergeet ek die belanrikste wat is die koste van instalering en wat is uncapped se koste?
DJ V
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by DJ V »

More Bullseye,

Die produk is 'n ADSL (vaste lyn) produk. As jy ADSL infrastruktuur het op die plaas ja, maar ek reken daar is niks, so jy sal moet kyk na 'n sataliet(Ons het 2 van hulle, YahClick en Bettasat) oplossing of ons mobile data oplossing (werk op Cell c torings op die stadium).

Baie van die mobiele data ouens beweeg weg van die uncapped af, ek kom ons wees dood eerlik, daar word jy gethrottle soos niks nie....

Gaan loer op ons webwerf https://www.voxtelecom.co.za/ of dalk PM my dan kry ek een van my ouens om jou te bel.

Groete,

DJ
DJ
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by Nickvn »

Daai pyp is ongelukkig bietjie kort om tot hier by my op die plaas te kom.

Jy moet binne, as ek reg onthou, 12 km van die sentrale wees vir ADSL om te werk. O ja en die telefoon lyne le op die grond hier in ons area waar dit nie deur die bome gaan nie. Hier word geen meer instandhouding gedoen nie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
DJ V
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by DJ V »

Ek Kan jou ook help Nickvn, met iets anders natuurlik

Stuur my jou details.
DJ
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Nick

Ek is 4.7km van die naaste sentrale en my ADSL bestaan basies nie. Ek oorweeg ook ander alternatiewe.
DJ V
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by DJ V »

African Leadwood,

Stuur my 'n Pm met julle details dan kan ek 'n paar opsies voorstel?

Groete,

DJ
DJ
bullseye

Re: Vox Telecom - beste breeband verskaffer in SA!

Post by bullseye »

Dj jou man het my gekontak maar het nog nie weer van hom gehoor nie
Groete
Thys.
Post Reply