Die GOGGA het vroeg al gebyt..
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Die GOGGA het vroeg al gebyt..
Ons het biki by ouma by in Witbank gaan kuier.. Hulle bly in Bankenveld Estate wat teen die Witbank dam sit...
Di klein bul wou nik weet van speel nie, wil net visvang saam met papa... ons het so paar klein baasies gevang...
Dit is lekker as die klein bulletjies dinge saam met jou begin doen,
Di klein bul wou nik weet van speel nie, wil net visvang saam met papa... ons het so paar klein baasies gevang...
Dit is lekker as die klein bulletjies dinge saam met jou begin doen,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Lekker man.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Goeie werk,mos baie beter as TV games.
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
LOL, ek stem... ons Pa's moet verseker weer die luitsels vas meek en ons kinders uit die huis kry... Die buitelug is baie beter...
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Goed dat hy jonk begin voordat die rekenaars oorvat en hy net binne wil weesVarmint King wrote:LOL, ek stem... ons Pa's moet verseker weer die luitsels vas meek en ons kinders uit die huis kry... Die buitelug is baie beter...
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Daar is niks so lekker soos as jou seun die goed saam jou doen!! Kan sien die mannetjie weet presies wat daar moet gebeur...
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Ek stem Francois... Ja jy kan sie n die nanetjie vat mooi boek van wat moet gebeer.. hy is daar maar 21 maande
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Begin hom leer skiet ook!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
As daai man byt daar kry gaan daai doek nie hou nie?

- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..
Lekker man lekker. Is te oulik.
