180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Goeie dag
Ek het soppas 'n RCBS herlaai stel en dies gekoop.
As die forum lede asb kan help met herlaai data vir 'n 180gr punt vir 30-06.
Groete
Riaan
Ek het soppas 'n RCBS herlaai stel en dies gekoop.
As die forum lede asb kan help met herlaai data vir 'n 180gr punt vir 30-06.
Groete
Riaan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Uit Somchem handleiding - S365 Begin 47,7 en maks 53. As jy 2680vps oorskry begin jy met die leeu speel. Chrony al jou ladings en hou rekord van al die komponente
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 180gr koeël vir 30-06 herlaai data hulp asb
Riaan, veiligheid eerste!. Gaan kyk na die Somchem inligting hier,http://www.jaracal.co/viewtopic.php?f=7 ... 4648ec5eb7.
Het jy al ander herlaai boeke deur gelees? Die Somchem boekie het goeie inligting, maar daar is beter boeke.
Het jy al ander herlaai boeke deur gelees? Die Somchem boekie het goeie inligting, maar daar is beter boeke.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Baie dankie manne
Sal hom bietjie lees.
Groete
Riaan
Sal hom bietjie lees.
Groete
Riaan
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Riaan ek laai my 30 06 met 51gr S365 met 180gr punt al vir jare kry baie goeie groeperings die spoed is so 2400 ft/sec as ek nou reg onthou!
Groete
Groete
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Hoe vinnig wil jy hom he Riaan? Eks kiet 180gr Hornady Interbonds teen 2680ft/s, en hulle raak ook so aan mekaar op 150m as ek die sneller op die regte tyd trek.
Veiligheid eerste manne!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Ek wil nie die spoed te hoog he nie, so 2400fps sal werk vir my.
Ek sal Maruisr se raad volg. Gaan vanaand 'n paar rondtes laai en more hulle op die skietbaan gaan toets met die chrony.
Sal laat weet hoe het dit gegaan.
Groete
Riaan
Ek sal Maruisr se raad volg. Gaan vanaand 'n paar rondtes laai en more hulle op die skietbaan gaan toets met die chrony.
Sal laat weet hoe het dit gegaan.
Groete
Riaan
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Riaan met 'n 24 duim loop, loop myne op 2571vps dis naby 'n node vir myne. 49gr het my 2462vps gegee
Hornady interlock BTSP
180
Nosler CC
vol 69.56
CCI BR2
TPL 3.65 op ogief
S365
51gr
2571 vps
Hornady interlock BTSP
180
Nosler CC
vol 69.56
CCI BR2
TPL 3.65 op ogief
S365
51gr
2571 vps
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Riaan Carl is reg het nou in kluis gekyk 51 grs het ek 2550 vt/sec gekry ! Wat ek van die lading hou behalwe vir goeie groepering skiet my geweer presies die selfde met PMP fabrieks ammo in 180gr en is ook goed vir as jy bietjie ver moet skiet!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Baie dankie manne
Sal die raad volg
Groete
Riaan
Sal die raad volg
Groete
Riaan
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Hello Riaan,
Dis dalk bietjie laat maar hier is my knippie raad:
Dop:Remington
Primer:PMP
Kruit:S335
Lading:44.0 Grein
Koeêl:PMP ProAmm 180 Grein
Spoed: 2,440 fps
Groepering op 100 M - 25 mm
TPL:80.5 mm
Wapen: Stery Mannlicher Model M
Dop:Winchester
Primer:PMP
Kruit:S335
Lading:41.0 Grein
Koeêl:Rhino 200 Grein
Spoed: 2,080 fps
Groepering op 100 M - 15 mm
TPL:80.5 mm
Wapen: Stery Mannlicher Model M
Dop:Remington
Primer:PMP
Kruit:S365
Lading:51.0 Grein
Koeêl:PMP ProAmm 180 Grein
Spoed: 2,340 fps
Groepering op 100 M - 18 mm
TPL:80.5 mm
Wapen: Stery Mannlicher Model M
Dop:Winchester
Primer:PMP
Kruit:S365
Lading:48.5 Grein
Koeêl:Barnes X TTSX 180 Grein
Spoed: 2,550 fps
Groepering op 100 M - 5 mm (Almal sny mekaar soos 'n three leaf clover)
TPL:84.5 mm

J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 180gr punt vir 30-06 herlaai data hulp asb
Dag, ek skiet tans met 51gr S365, 180gr Nosler Accubonds, TPL 82mm. Groepeer sub 1 dm, spoed 2565 vt/s (rsd 5ft/s).
Winchester brass, Fiocchi primers.
30-06 Howa 1500
Winchester brass, Fiocchi primers.
30-06 Howa 1500
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.