ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Baie dankie Ludwig - die skiet het sommer mooi geloop.
Ek wil ook vir Hein baie geluk wens vir 'n puik georganiseerde skiet. Maat jy kan regtig op ons knoppies druk vir hulp, jy kan nie als self doen nie.
Die manne het klaar begin navraag doen oor die volgende skiet.
Groete.
Jaco
Ek wil ook vir Hein baie geluk wens vir 'n puik georganiseerde skiet. Maat jy kan regtig op ons knoppies druk vir hulp, jy kan nie als self doen nie.
Die manne het klaar begin navraag doen oor die volgende skiet.
Groete.
Jaco
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Ek het hulle so bietjie geloer ja - sal darm like om daai bobbejane en goete te skiet. Hopelik kry ek met die volgende skiet weer so 'n gelukkie.
Die weer/lig was regtig sleg saterdag - ek skiet 'n Nightforce(8-32) op my 243 en ek kon nie op 200m my gate op die meerkat sien nie, op 500m was die mirrage so sleg dat dit gelyk het asof die meerkatte in 'n digte bondel wei - ek het maar op my settings vertrou, gebid en laat loop.
Ons fotograaf was afwesig Saterdag - sal bietjie by die verslaggewer van die Kalahari Bulletin hoor of sy dalk fotos het om te deel.
Nog 'n ding wat lekker was is die feit dat hier manne 260km kom ry het om deel te neem(520km rond trip) so ons is defnitief besig met die regte ding.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Geluk Jakes!
Jy het bitter mooi geskiet!
Jy het bitter mooi geskiet!
Goed, beter, 6millimeter!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Dankie julle. Ek leer ook maar nog.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Nee wat lyk my julle manne daar mag maar, wel gedaan aan al die deelnemers.
Dit is lekker as ons sport so ondersteun word en die mense bereid is om by te woon. Ons het al baie gedebateer oor die light factory klas en dit lyk tog of daar heelwat manne is wat kom skiet met hulle standaard fabrieks gewere.
Baie geluk aan albei wenners Jaco en Jw, en ook aan jou Hein vir die leiding neem vir die kompetiesie.
Ps. Jaco, daai is verseker baie mooi geskiet op 500m
Groete

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Baie geluk Jaco. Eendag as ek groot is wil ek ook so skiet!
Dis nogal interresant. Ek sou reken dat almal se beste punte op die 200 dan die 300 en dan die 500 sal wees, maar hier is dit nou verkeerd bewys.
Groete
Douw

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Nee wat manne was amper vir my lekkerder om die skiet aan te bied as wat dit was om bietjie lood te gooi.
Gedink om se een keer n kwartaal 'n Longrange Komp aan te bied. Twee gonge en twee varmint shoots.
Mooi Loop.

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Mooi gemaak manne.
Eks bly die dag het so lekker gewerk.
My hart was maar niks lekker om so by die werk te sit en julle manne skiet nie,
Volgende keer.
Geluk julle
KK
Eks bly die dag het so lekker gewerk.
My hart was maar niks lekker om so by die werk te sit en julle manne skiet nie,
Volgende keer.
Geluk julle
KK
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Sien jou Vrydagaand by die Randslag Preskiet? Bring die meisiekind saam?
Groete.
Jaco
Groete.
Jaco
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Ai ek wens my maat, werk tot 20:00.
Ek gaan maar die dinge begin blink vryf vir die Hardeveld skietdag.
Ek gaan maar die dinge begin blink vryf vir die Hardeveld skietdag.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Ai Man! Maar jy kan gerus oorkom Upington toe vir die Hardeveld Skietdag.
Ek bied hom aan en dis 'n anderste lekker soort skiet daai. Ons skiet so net duskant Louisvale in die randjies en vlaktes. Ons eindig die dag onder 'n reuse kameeldoring langs 'n vuur met tafels vol pryse(Dankie Upington Wildman)
Ek bied hom aan en dis 'n anderste lekker soort skiet daai. Ons skiet so net duskant Louisvale in die randjies en vlaktes. Ons eindig die dag onder 'n reuse kameeldoring langs 'n vuur met tafels vol pryse(Dankie Upington Wildman)
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: ALRHA LRV Kompetisie - Kathu - Uitslae
Verseker sal ek julle daar sien.