Middag
Ek het onlangs my .270 (270S980483) in die hande gekry wat vir baie lank in storing was. Ek het die afgelope naweek vir die eerste keer in jare met hom gaan skiet en dit was ongelooflik.
Dis my pa se geweer wat ek oorgeneem het en dit het nog 'n ou Tasco 4x40 teleskoop op.
Ek skiet hoofsaaklik lang afstand en wil graag die teleskoop vervang met iets beter.
Kan julle vir my enige raad gee oor watter teleskope die beste sal werk op my 270, en my nie bankrot gaan los nie?
Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
-
JAPES
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm
Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Baie Welkom Japes. Hoop jy gaan net so baie soos ek dit hier geniet op die forum en ook sommer hoope kennis saam kry.
Japes ek glo hier gaan manne wees wat jou baie goeie raad gaan gee, maar ek glo egter dit sal help om te se in watse prysklas jou budget val vir 'n teleskoop..
Japes ek glo hier gaan manne wees wat jou baie goeie raad gaan gee, maar ek glo egter dit sal help om te se in watse prysklas jou budget val vir 'n teleskoop..
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Hallo en Welkom op die forum, hier gaan jy sommer baie leer.
In my beskeie opinie is daar min teleskope wat Burris gaan klop vir waarde vir geld. Ek het die 4.5x14x42 FF2 E1 en is baie gelukkig, maar jy gaan dalk iets met n groter vergrooting soek vir laaaaang afstande.
Van die ander manne praat ook goed van die Rudolph en Nikon, maar als gaan maar afhang van jou budget.
Jaco
In my beskeie opinie is daar min teleskope wat Burris gaan klop vir waarde vir geld. Ek het die 4.5x14x42 FF2 E1 en is baie gelukkig, maar jy gaan dalk iets met n groter vergrooting soek vir laaaaang afstande.
Van die ander manne praat ook goed van die Rudolph en Nikon, maar als gaan maar afhang van jou budget.
Jaco
-
JAPES
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Dankie manne! Eks 'n groot Musgrave liefhebber en was baie opgewonde toe ek op hierdie forum afkom.
Ek wil nie meer as R4000.00 betaal nie.
Ek wil nie meer as R4000.00 betaal nie.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Japes, met alle respek dink ek R4000 is bietjie 'n stywe budget. My aanbeveling sou wees om dalk 'n maand of twee langer te spaar wat vir jou in 'n beter "range" scopes se klas sal sit. Onthou dat goedkoop koop duur koop is. En vir jou langafstand skiet sal jy graag 'n ietwat beter teleskoop wil he as die in die R4000 prysklas.JAPES wrote:Dankie manne! Eks 'n groot Musgrave liefhebber en was baie opgewonde toe ek op hierdie forum afkom.
Ek wil nie meer as R4000.00 betaal nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Ek is ook baie tevrede met die Burris op my 270.
-
JAPES
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Wanneer ek praat van lang afstand praat ek van 200-250m, miskien nie sooo lang afstand vir ander manne nie.
Iets soos 4.5-14x42 wat julle noem klink vir my voldoende. Eks nie mal oor die groot teleskope met 'n x50 objektief nie, omdat die teleskoop dan hoë monteer moet word. Miskien moet ek dit eers probeer voor ek dit afskryf.
Eks nie bekend met Burris nie, maar sal bietjie oplees.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Japes, gaan lees bietjie rond by
http://jaracal.com/viewforum.php?f=76
Ek stem saam dat R4,000 waarskynlik te min is vir 'n nuwe teleskoop. 3-9 x 40 sal waarskynlik vir jou werk as jy nie meer as 250 meter gaan skiet nie. Dan moet jy ook dink aan die moontlikheid van nagskiet. Gaan lees gerus eers bietjie sodat jy redelik gebalanseerd kan kyk na al die aspekte voordat jy besluit op 'n spesifieke teleskoop.
http://jaracal.com/viewforum.php?f=76
Ek stem saam dat R4,000 waarskynlik te min is vir 'n nuwe teleskoop. 3-9 x 40 sal waarskynlik vir jou werk as jy nie meer as 250 meter gaan skiet nie. Dan moet jy ook dink aan die moontlikheid van nagskiet. Gaan lees gerus eers bietjie sodat jy redelik gebalanseerd kan kyk na al die aspekte voordat jy besluit op 'n spesifieke teleskoop.
Last edited by win270 on Mon Aug 18, 2014 4:58 pm, edited 1 time in total.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Lees is goed, maar ry na jou naaste winkel toe en kyk deur die teleskoop. In my oë is die grootste verskil tussen 'n "goedkoop" en "duur" teleskoop die beeld kwaliteit, veral op groter vergrotings. Dit sal jy net besef as jy deur 'n paar teleskope kyk.JAPES wrote:Eks nie bekend met Burris nie, maar sal bietjie oplees.
Groete
Ruan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nuwe Teleskoop vir Musgrave .270
Ek verkoop tans leupold VX II 3-9 x 50 met Duplex vir R3500 reg in jou budget gaan kyk onder advertensies.
