Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Ek het 'n 100 van die koeëls aangeskaf en ongelukkig my herlaai data vir 120 greiners verlê.
Enige iemand wat my kan help met 'n beginlading?
Ek verbeel my ek het omtrent 43gr kruit gegooi vir 'n spoed van 3100v/sek uit 'n 23 duim loop, maar ek wil nie my slot agter my op die parkeerterein gaan optel nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Met 120gr sal 42gr S335 'n goeie begin wees. Die spoed wat jy noem is egter wilder as die wildtuin. Hou onder 2900vps alvorens dit nie met QL bereken is nie.