Baie geluk.
Wie was 1e tot 5e?
SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3623
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
...en watter teleskope het hulle gebruik???Fanta300 wrote:Baie geluk.
Wie was 1e tot 5e?
Grap sommer net Rudolph
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Dit het vroeg oggend gelyk of die manne loop en sein soek soos wat hulle die windmetertjies uitgepluk het , maar gelukkig het die groot wind weggebly tot na die kompetisie.
Die uitslae soos ek dit het was:
1. LAKSMANNE van Sweizer
2. VRYSTAAT SANDVELD van Soutpan
3. MAKWEPPA nie seker van waar nie
4. LAMMERGEIER B van Aliwal Noord
5. MARICO LUIPERDS nie seker van waar nie
Dankie vir al die spanne wat daar was. Die dag het sommer seepglad gehardloop.
Die uitslae soos ek dit het was:
1. LAKSMANNE van Sweizer
2. VRYSTAAT SANDVELD van Soutpan
3. MAKWEPPA nie seker van waar nie
4. LAMMERGEIER B van Aliwal Noord
5. MARICO LUIPERDS nie seker van waar nie
Dankie vir al die spanne wat daar was. Die dag het sommer seepglad gehardloop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Makwepa tak is van Setlagole, daai boere skiet n 11.1.11 hou. Hulle het n baie mooi baan ook
Dink Marico is van Rustenburg
Dink Marico is van Rustenburg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
