Jakkals dagroep skietstoele te koop
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Jakkals dagroep skietstoele te koop
Dagroep skietstoele te koop
Lekker lig gewig en ten volle opvoubaar.
Laat jou hande vry om die roeper en geweer dmv 2 rugbande te dra
Seil sitvlak en ruglening vir gemak en gewig besparing
"Taper bearing om die stoel se draaispoed te beheer
Stewige skietrus vir akkurate skootplasing
Oom Hein Funch(Jaracal) asook n paar forumrede gebruik reeds so stoel
Koste beloop R1650/stoel
Posgeld beloop so R250 enige plek in RSA
kontak
Julian
084 592 6299
Junglejulian@gmail.com
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2571.jpghttp://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2574.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2579.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2603.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2615.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2612.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2605.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/IMG_2572.jpg

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Sal mos werk vir sprinbokke ook, of hoe?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Ja werk baie lekker vir die springbok voorsitjag ook.Ek sal later fotos oplaai van n stoel wat ek bou spesifiek vir Springbok voorsit.Hy is effe swaarder maar baie sterk.Hy hanteer die karooveld en bakkies beter as die seilstoel.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Twee bestel
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
nou hoekom is dit n dag roep stoel, verskil dit van n nag roep stoel
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
tgg wrote:nou hoekom is dit n dag roep stoel, verskil dit van n nag roep stoel
Natuurlik!
Nagroepstoel =
http://umnotawau.com/wp-content/gallery/program-jerayawara-isu-kanak-kanak-wn-malaysia-tanpa-dokumen/bosvark-jag-i4.jpg
Seker ook so R4000- R5000 verskil in prys
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
so julle sit glad nie in die veld vir nag roep nie
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Jackals inhabit open country. They are nocturnal animals that usually conceal themselves by day in brush or thickets and sally forth at dusk to hunt. They live alone,
Nocturnal, beteken nag diere, net so goed ek wil vlermuise soek op daai stoel, of verstaan ek al weer iets verkeerd
Nocturnal, beteken nag diere, net so goed ek wil vlermuise soek op daai stoel, of verstaan ek al weer iets verkeerd
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Goeie naand oom Trevor!
Oorwegend skiet die manne jakkalse vanaf n bakkie in die aand omrede hul n battery nodig het vir die skietlamp en die groter skietstoele n stewige rus bied vir akkurate skote.
Die dagroep stoel gebruik hul vroeg oggend en laat middag om ligsku skelm jakkalse te probeer skiet veral in randjies en klowe waar n voertuig nie gebruik kan word nie.
Baie keer is die verandering van roetine en roeptyd suksesvol om die skelm jakkalse geskiet gekry.Soek gerus hier op die forum vir oom Hein se dagroep dvd se voorskou.Daar kan mooi gesien word hoe suksesvol hul in die dag geskiet kan word.
Mooi loop

tgg wrote:so julle sit glad nie in die veld vir nag roep nie
Nee, ons sit in die dorp
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Dit lyk vir my nou wragties na 'n lekker patent
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Nou waar het jy sulke nonsens gekry?tgg wrote:Jackals inhabit open country. They are nocturnal animals that usually conceal themselves by day in brush or thickets and sally forth at dusk to hunt. They live alone,
Nocturnal, beteken nag diere, net so goed ek wil vlermuise soek op daai stoel, of verstaan ek al weer iets verkeerd
Sekerlik het hulle geleer om in die nag te jag, maar hulle jag enige tyd, met minimum so van 10 tot 3 in die dag en van 12 tot 3 in die nag.
Hulle is nie alleenlopers nie, twee tot drie is die norm hierdie tyd van die jaar tot die kleintjies groot is.
Skiet een van die paar, en hulle sal moontlik alleen wees tot weer paartyd.
Ek stel voor jy kry Heinrich se DVD op dagskiet, jy sal baie leer daar uit.
Groete
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Julian
Ek sien die mal engelsman was die model vir jou fotos. Hoop nie jy moes hom te veel betaal nie , want hy het seker heeltyd gemoan omdat hy die ding moet dra.
Mooi patent daai - kan nie onthou of ek hom by die Soutpan blesbok kyk gesien het nie.
Ek sien die mal engelsman was die model vir jou fotos. Hoop nie jy moes hom te veel betaal nie , want hy het seker heeltyd gemoan omdat hy die ding moet dra.
Mooi patent daai - kan nie onthou of ek hom by die Soutpan blesbok kyk gesien het nie.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Daar was so een by die blesbokjag.Dink Marc het hom gebruik.Ek moes net keer,die Mal engelsman wou die sproeierkoppe van die spilpunt as teikens gebruik.Gelukkig het ek die koeels ver weg gesteek
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Julian, hoeveel weeg die stoel?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
So by die 10 kg.As ek hom enigsins ligter maak gaan die rigiditeit verswak.Met die drabande is dit baie gemaklik op jou rug.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
smitjs wrote:Nou waar het jy sulke nonsens gekry?tgg wrote:Jackals inhabit open country. They are nocturnal animals that usually conceal themselves by day in brush or thickets and sally forth at dusk to hunt. They live alone,
Nocturnal, beteken nag diere, net so goed ek wil vlermuise soek op daai stoel, of verstaan ek al weer iets verkeerd
Sekerlik het hulle geleer om in die nag te jag, maar hulle jag enige tyd, met minimum so van 10 tot 3 in die dag en van 12 tot 3 in die nag.
Hulle is nie alleenlopers nie, twee tot drie is die norm hierdie tyd van die jaar tot die kleintjies groot is.
Skiet een van die paar, en hulle sal moontlik alleen wees tot weer paartyd.
Ek stel voor jy kry Heinrich se DVD op dagskiet, jy sal baie leer daar uit.
Groete
Ek het nogal so n paar jaar terug , seker hier in 2002 met heinrich kontak gehad en sy cd.s by hom gekoop en jakkals jag gepraat. So julle moet julle nie te vernaam hier kom hou met n ou man nie.
Hier by ons sukkel die jakkalse net om vroeg op te staan
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Mmmm, jakkals praat is een ding, maar jakkals jag is iets heeltemal anders!!tgg wrote:smitjs wrote:Nou waar het jy sulke nonsens gekry?tgg wrote:Jackals inhabit open country. They are nocturnal animals that usually conceal themselves by day in brush or thickets and sally forth at dusk to hunt. They live alone,
Nocturnal, beteken nag diere, net so goed ek wil vlermuise soek op daai stoel, of verstaan ek al weer iets verkeerd
Sekerlik het hulle geleer om in die nag te jag, maar hulle jag enige tyd, met minimum so van 10 tot 3 in die dag en van 12 tot 3 in die nag.
Hulle is nie alleenlopers nie, twee tot drie is die norm hierdie tyd van die jaar tot die kleintjies groot is.
Skiet een van die paar, en hulle sal moontlik alleen wees tot weer paartyd.
Ek stel voor jy kry Heinrich se DVD op dagskiet, jy sal baie leer daar uit.
Groete
Ek het nogal so n paar jaar terug , seker hier in 2002 met heinrich kontak gehad en sy cd.s by hom gekoop en jakkals jag gepraat.
Toemaar tgg, ek besef jy het dit tong in die kies bedoel. Lekker aand
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Meeste van my post is maar tong in die kies. Ek en my vennoot het vir n tyd bietjie jakkals gejag vir sport en ontspanning en nogal nie sleg resultate gehad nie. Heinrich het nogal goeie riglyne gehad, dit was nou voor dinge kommersieel geraak het.
Maar vir n naweek tydverdryf is dit nie pret nie. Meeste boere hier by ons bly nie eers meer op sy plaas nie so kan so niks se oor waar daar spore of iets aan die gebeur is nie.
Hier is my plaas , soek die jakkals wat my lammers vang terwyl ek op die dorp bly
Maar vir n naweek tydverdryf is dit nie pret nie. Meeste boere hier by ons bly nie eers meer op sy plaas nie so kan so niks se oor waar daar spore of iets aan die gebeur is nie.
Hier is my plaas , soek die jakkals wat my lammers vang terwyl ek op die dorp bly
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Dankie Julian, ek sal met jou kontak maak, nou net eers besig om te trek.junglejulian wrote:So by die 10 kg.As ek hom enigsins ligter maak gaan die rigiditeit verswak.Met die drabande is dit baie gemaklik op jou rug.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Jakkals dagroep skietstoele te koop
Tgg... By die Weskus sukkel ALMAL om vroeg op te staan...!