Soek kontakte in die Kaap om bakkie te laat wrap

Post Reply
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Soek kontakte in die Kaap om bakkie te laat wrap

Post by Boesman10 »

Dagse mense - soos die opskrif se - ek is opsoek na kontakte in die Kaap area om my bakkie te laat wrap. Sal enige telefoon nommers of internet adresse waardeur.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Soek kontakte in die Kaap om bakkie te laat wrap

Post by tau »

King signs. Matt King 0825547005
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply