Dagse almal,
Ek lees op die internet van die "shotgunning" van coyotes veral in ruig en bebosde areas. Dit klink na vet pret! Wil graag hoor of enige een van julle al probeer het om jakkalse te roep en skiet met n haelgeweer? Indien daar iemand is vertel ons bietjie meer rondom ammunisie, afstand, kamoeflering ens.
Groete
Suidwes
"shotgunning"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: "shotgunning"
daai kans sal ek nou nie vat met iets wat my 1000nde rande per jaar kos nie.
weet nie of dit dalk sal werk in die bosveld nie?
weet nie of dit dalk sal werk in die bosveld nie?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: "shotgunning"
Daai manne skiet op staats grond, en dit pla hulle nie as hulle coyotes skelm maak, ek dink as jy dit in die land doen op 'n vleis boer se plaas, gaan jy redelik bloei
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: "shotgunning"
Die Aussies skiet baie vosse (Engelse fox) met haelgewere. Lyk my egter die vosse is nie so wild soos ons haghalse nie. Hulle roep hulle met fluitjies dat die vos amper op hulle skoene kom sit - dit helder oordag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: "shotgunning"
Verseker gaan ek nie die metode gebruik as ek ander opsies het nie, sal dit ook nie by iemand anders as by myself gebruik nie. Ek het egter n teef wat so skelm is ek dink sy sal seker maar van ouderdom vrek. En ek dink ek gaan bietjie beplanning insit en kyk of ek nie bietjie lood in haar lyf kan sit met die haelgeweer nie.
Ek het niks om te verloor nie volgens my. As dit nie werk nie, dan vrek sy nogsteeds van ouderdom...
Groete
Suidwes
Ek het niks om te verloor nie volgens my. As dit nie werk nie, dan vrek sy nogsteeds van ouderdom...
Groete
Suidwes
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: "shotgunning"
As daar met haelpomp jakkalse wil geskiet wil word dink ek die plek is klim eerder in n blikvoel en try uit die lug...vir rooivlek opi grond hou maar by koelroer [en nie enige een nie iets grooter as n 204...BLOK !!!!] Dit kan boere 100de Duisende rande kos as ou vlek kom maniere kry [SOOS HUL ALTYD HET NET NOG ERGER] Ek persoonlik sal nie daardie kans vat al is dit in die bosveld nie..die brakke wat skrik vir daardie BOOOMMM is die wat nog hul stemme sal duk maak en manne laat huil.
My2C
Groete Doons
My2C
Groete Doons
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: "shotgunning"
'n Haelgeweer met AAA of soortgelyk is slegs effektief op 20-30m en daarom sal dit slegs werk as jy gereed sit met die geweer. Daarom die aanbeveling van 2 skuts - een met koeël en die ander met haelgeweer. Onthou dat jy twee baie vinnige skote met haelgeweer het. Ek het al self 'n jakkals op 10m met my 223 misgeskiet - en dit helder oordag. Ek gaan nie verder daaroor praat nie.Arno Pienaar wrote:As daar met haelpomp jakkalse wil geskiet wil word dink ek die plek is klim eerder in n blikvoel en try uit die lug...vir rooivlek opi grond hou maar by koelroer [en nie enige een nie iets grooter as n 204...BLOK !!!!] Dit kan boere 100de Duisende rande kos as ou vlek kom maniere kry [SOOS HUL ALTYD HET NET NOG ERGER] Ek persoonlik sal nie daardie kans vat al is dit in die bosveld nie..die brakke wat skrik vir daardie BOOOMMM is die wat nog hul stemme sal duk maak en manne laat huil.
My2C
Groete Doons
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: "shotgunning"
Ek het n vriend in die kaap wat met sy ghillie suit hulle inwag en klits met sy 12br en AAA's.
Sy naaste skoot was 7m van hom af as ek reg onthou.
Sy naaste skoot was 7m van hom af as ek reg onthou.
Too many to mention ;-)
